Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vader Abraham
vetseunvetseun
Vader Abraham In Smurfland LP . SPL 3347 1979 SABC/GALLO/DECCA
Kant Een:
1. Die Smurflied (Kartner, Vorster)
2. Waarom (Kartner, Vorster)
3. Smurfetango (Kartner, Vorster)
4. Pinocchio (Kartner, Vorster)
5. Die Boogie Woogie Orkes In Smurfland (Kartner, Miller, Vorster)
Kant Twee:
1. Die Trekklavier, Die Smurf En Ek (Kartner, Vorster)
2. Die Smurflied 11 (Kartner, Vorster)
3. Die Towerfluitsmurf (Kartner, Vorster)
4. Kan Smurfe Huil (Kartner, Vorster)
5. Kersfees In Smurfland (Kartner, Vorster)

Die "Smurf"-storie begin ongeveer 15 jaar gelede in Holland met die publikasie van die eerste "smurf"-strokiesverhaal oor klein blou karakters wat wit mussies permanent op hulle klein hofies dra. Hulle kom van "Smurfland" waar almal volkome gelukkig is en in harmonie saamleef. Smurfe (let wel: nie Smurwe nie) kan dinge doen wat mense nooit sal droom nie - hulle kan bv. deur 'n sleutelgat kom en ook deur waterkrane. Hulle hou vol dat hoewel hulle klein is, hulle meer as ons weet: "Ons is klein met 'n groter brein", en dat hulle nooit die mus van hulle hofies afhaal nie (selfs al slaap hulle). Om te kan "smurf" is die een ding wat hulle die meeste geniet maar dit snap geen mens nie! ................................. vanaf omslag
"Vader Abraham" is die verhoognaam van Pierre Kartner, 'n Hollandse TV sanger/akteur. Hy word 'n kinder TV program aangebied en besluit toe om liedjies oor die "Smurfe" te skryf en so word "Die Smurflied" gebôre. Oornag word dit 'n blitsverkoper en skiet op na die nr. 1 posisie op Hollandse trefferslys. Die solus sewe verkoop meer as 600 000 kopieë en die langspeler wat volg, meer as 400 000 kopieë binne 'n ommesientjie. Televisie optredes volg en "Smurfe" is op almal se lippe.

Dankebetuigings SAUK Televisie, Verna Vels, André Herbst, Peter Ceronio en almal wat "Surfe" moontlik gemaak het.

vetseun
Sing-Saam Smurfs. Afrikaanse liedjies vir kinders LP . SPL 3384 SABC
Kant Een:
1. Pienk Tandeborsel
2. Smurf Cowboy
3. Mallemeule
4. Smurf Rugby Lied
5. Somertyd
6. Smurf Mense
Kant Twee:
1. Smurf Land
2. Smurf Hop
3. As Die Smurfs
4. Smurf Bootjie
5. Kom Na Die Party
6. Smurf Wiegeliedjie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)