


















Uys Krige (Krige, Uys)

Uit die skatkis van die goue seun: Uys Krige - J.C. Kannemeyer . 2002 TAFELBERG

Die Goue Seun: die lewe en werk van Uys Krige . 2002 TAFELBERG


Die Naamlose Muse: Uys Krige - J.C. Kannemeyer . 2002 PROTEA BOEKEHUIS
Krige wou omstreeks 1964 sy opstelle bundel, maar het nooit sover gekom nie. Die bekende literator Kannemeyer bring hiermee daardie voorneme ten uitvoer.
1997 - Troebadoer van die woord (Hoorbeeld) 35 min.
1992 - Spaanse dans: Spaanse gedigte vertaal
1990 - Brasilië Sing: Portugese gedigte vertaal (Poësie uit verre lande) - Uys Krige (PERSKOR)
1985 - (al sy werke) Hertzogprys Drama
1985 - Versamelde gedigte (VAN SCHAIK)
1984 - Rostrum: verhoogtekste (TAFELBERG)
1984 - Die Lewe Is Alleen Draaglik as 'n Mens 'n Bietjie Dronk Is
1983 - Vooraand
1981 - (Die huis van Bernarda Alba - Lorca) Akademieprys vir Vertaalde Werk Drama
1980 - Die Twee Lampe (HUMAN & ROUSSEAU)

Met ander oë: 'n Keuse uit die prosa van Uys Krige - Hennie Aucamp . 1980
1977 - Die loodswaaiers: 'n komedieklug (HUMAN & ROUSSEAU)
1975 - Die twee lampe: 'n drama in drie bedrywe (HUMAN & ROUSSEAU)
1975 - Magdalena Retief: 'n toneelstuk (HUMAN & ROUSSEAU)
1974 - (Uys Krige: 'n keur uit sy gedigte) Hertzogprys Poësie
1972 - (Koning Lear - Shakespeare; en Dokter teen-wil-en-dank - Molière) Akademieprys vir Vertaalde Werk Drama
1971 - (Spaans-Amerikaanse ballades) Akademieprys vir Vertaalde Werk Poësie

Vier Eenbedrywe ..... 1970/1980 VAN SCHAIK
Die skaapwagters van Bethlehem
Die Arrestasie
Alle Paaie gaan na Rome
Die Sluipkamer


Die Ryk Weduwee: 'n Blyspel . 1970/1972/1974 AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL
1969 - Uys Krige (Twaalfde Nag - Shakespeare); W.J. du P. Erlank (Faust - Goethe) Akademieprys vir Vertaalde Werk Drama

Twaalfde Nag (vertaal, William Shakespeare) . 1967 HAUM
"Lank voor die Twaalfde Nag het van die bekendste Suid-Afrikaanse Engelse dag- en Sondagblaaie lang geïllustreerde artikels oor die vertaling gepubliseer. Hulle het volledige uittreksels uit die vertaling langs die oorspronklike Engels geplaas om die geslaagdheid daarvan te beklemtoon. Nog voor die premÌere in die Alexander-Teater, Johannesburg, op 11 Augustus 1964 het Truk aangekondig dat Twaalfde Nag die grootste reklame in die pers ontvang het wat enige toneelstuk in die geskiedenis van suid-Afrikaanse toneel te beurt geval het. Die premÌere self - asook die latere opvoerings in Pretoria - is met eenparige geesdrif begroet deur sowel die pers as die publiek." - stofomslag
1966 - Ballade van die groot begeer, en ander gedigte (HUMAN & ROUSSEAU)
1964 - Sout van die Aarde (HAUM)
1964 - Vooraand (PERSKOR)
1963 - Gedigte 1927-1940 (VAN SCHAIK)
1963 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 4 - F.I.J. van Rensburg, Uys Krige (NASIONALE OPVOEDKUNDIGFE UITGEWERY)
1956 - (Yerma - Lorca) Akademieprys vir Vertaalde Werk Drama

Die Goue Kring: 'n Legende in vier bedrywe . 1956/1985 HUMAN & ROUSSEAU
1953 - The Dream and the Desert
1951 - (Vir die Luit en die Kitaar) Akademieprys vir Vertaalde Werk Poësie
1951 - Die Twee Lampe (Toneel)
1951 - Die Sluipskutter (Toneel)
1951 - Ver In Die Wêreld (reis- en oorlogssketse) (AFRIKAANS PERS BOEKHANDEL)

Vir die Luit en die Kitaar (Digbundel) . 1950
1949 - Hart Sonder Hawe (Digbundel)
1949 - Alle Paaie Gaan na Rome (Toneel)


Sol Y Sombra (Spaanse Sketse) (reissketse) . 1948/1955 JL VAN SCHAIK
1947 - Die Einde van die Pad en Ander Oorlogsverse (Digbundel)
1946 - The Way Out (outografies)
1943 - Die Einde van die Pad (Digbundel)
1942 - Oorlogsgedigte (Digbundel)
1940 - Die Skaapwagters van Betlehem
1940 - Rooidag (Digbundel)
1940 - Die Wit Muur (Toneel)
1940 - Die Palmboom (Kortverhale)

Magdalena Retief ............ 1938 UNIE-VOLKSPERS
- 'n toneelstuk in ag tonele en epiloog (Toneel)
- Eerste Druk. Eerste uitgawe
1935 - Kentering (Digbundel)
ook op :
Jannie du Toit
Towerlig
skakels :