


















Ute Krause (Krause, Ute)

Oskar En Die Baie Honger Draak . 2010 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Ute Krause
Vertaling: Daniel Hugo
ISBN: 9781869193966
Na'n lang en diep slaap word die draak wakker. En hy is honger, vreeslik honger. Die mense van die dorp stuur vir hom die klein seuntjie Oskar, en hy is net 'n klein happie! Oskar sal nie sy honger stil nie. Maar Oskar kan kosmaak.
skakels :