


















Tove Jansson (Jansson, Tove)


Moemin En Die Komeet / (eBook) . 2012 HUMAN & ROUSSEAU/NASIONALE BOEKHANDEL
Vertaling: Philip de Vos
ISBN: 9780798156981
ISBN: 9780798164009
'n Komeet is op pad na die Aarde en niemand weet wat om te doen nie! Twee vriende, Moemin en Snifsnaf, onderneem 'n reis na die Eensame Berge om die professors met die groot teleskoop te raadpleeg. Op pad ontmoet hulle allerhande interessante karakters - soos Boeboe, die wereldreisiger, en die Hemulen wat hulle met 'n skoenlappernet uit 'n ondergrondse tonnel red. Hulle avontuur sorg vir noue ontkomings van gevare soos krokodille en reuse-akkedisse. En op pad terug red Moemin die mooie Snorkmeisie, Moemy, van 'n giftige bos ... en hy is nooit weer dieselfde nie. Maar gaan die komeet hulle pragtige vallei tref en alles verwoes? Avontuurlik, humoristies, universeel, vol diepgang en emosie . . . oud en jonk sal hierdie verhaal bekoorlik vind.
skakels :