Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
J.D. du Toit (Jaduto, Totius, Doktertjie) (1877-1953) (Du Toit, J.D.)

Driemanskap, Totius, Cilliers en Leipoldt

vetseun
Totius - Profeet van die Mooirivier - V.E. d'Assonville . 1977 TAFELBERG

vetseunvetseun
Passieblomme: Verse van Totius . 1934/1959/1971/1982 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL

vetseun
Trekkersweë ............... 1981 TAFELBERG
ISBN: 9780624015857

'n Kosbare kleinood wat die Afrikaner se geskiedenis in 'n aangrypende epos uitbeeld. Dié boekie, wat oorspronklik in 1915 uitgegee is en met die eerste Hertzogprys bekroon is, word nog meer spesiaal gemaak met oorspronklike pentekeninge deur JH Pierneef.

vetseun
Totius - EA Venter ................

1977 - Totius, profeet van die Mooirivier - V.E. d'Assonville
1977 - Die Lewende Totius: 'n bundel opstelle, saamgestel, Merwe Scholtz (vir die Totius-eeufees) (TAFELBERG)
1977 - Totius, 21 Februarie 1877-1 Julie 1953 (Skrywers in beeld; 2) - Mione du Toit
1977 - Versamelde Werke Eeufees-uitgawe
1976 - Drie Totiusliedere (vokaal) - Henk Temmingh
1974 - 3 nokturnes (Totius, E. van Heerden, E Marais) (viool, klavier) - Hubert Lawrence du Plessis
1970 - My lewe (Totiusx6) (chamber) - Gideon Fagan 1973 National Education Department's Triennial prize

1965 - Trekkersweë (NASIONALE BOEKHANDEL)
1964 - Drie Totius liedere (vokaal, klavier) - Willem Arthur Wegelin
1963 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 2 - T.T. Cloete, Totius.
1961 - Versamelwerke van J.D. du Toit 1960-1962 (x8)

1953 - 'n ope brief tot sy volk, ernstige waarskuwing, voor verkiesing
1950 - Ragel - verse van Totius

1948 - Totius - Digter en Profeet - P.J. Nienaber
1948 - Die Berymde Psalms, Hollandse (Afrikaanse) Kerke
1947 - Die Veepos, three-part song (Totius) - S.H. Eyssen
1945 - Bybellande deurreis (Palestsna en Sirië) (Geloof) (Reis) - S.J. du Toit; J.D. du Toit
1943 - Moedertaalkongres, Bloemfontein
1940 - Skrifberyminge, Sinode van die Geref. Gemeentes van Suid-Afrika

1938 - Die Trek van Boerewaens, Groot Trek 100
1938 - Die Wonderjaar - Ina de la Rey (Afrikanervolkswag), met Totius (Cape Town via Stellenbosch, Riversdale, Slagtersnek, Bloemfontein, the Drakensberg, Pietermaritzburg, Potchefstroom and the Witwatersrand to Pretoria).
1937 - Skemering: Verse van Totius

vetseun
Uit Donker Afrika ............ 1936
- Verse deur Totius

1934 - Totius (Passieblomme); C.L. Leipoldt (Skoonheidstroos); W.E.G. Louw (Die ryke dwaas) Hertzogprys Poësie
1934 - Passieblomme
1932 - Die Vertaling van die Bybel in Afrikaans (Bybels)

1929 - 60 psalms in Afrikaans, berym deur Totius
1923 - 50 Psalme in Afrikaans (Liedboek), berym deur Totius, komponeer, F.W. Jannasch
1923 - 36 Psalme in Afrikaans (Liedboek), berym deur Totius, komponeer, F.W. Jannasch
1921 - Uit die Skrifte. Deel II. Preke oor die Openbaring met ander
1920 - Kinderverse van Totius vir skool en huis met tekeninge, J.H. Pierneef

1918 - De Doop des Geestes en de Christelike Doop
1917 - Ds. S.J. du Toit in weg en werk: 'n periode van Afrikaanse oplewing
1916 - Bybelvertaling in Afrikaans (Bybels) - onder Hollandse Kerke - Totius met J.D. Kestell, E.E. van Rooyen, C.M. Fourie, B.B. Keet
1916 - Preekmethode
1916 - Totius (Trekkersweë) Hertzogprys Poësie
1915 - Nasionale Pers - Langenhoven, Leipoldt, Cilliers, Totius, skool-, universiteitshandboeke
1915 - Methode van echte studie
1915 - Trekkersweë: Verse van Totius met tekeninge, J.H. Pierneef (DIE WESTE DRUKKERY)
1913 - Rachel: Verse van Totius
1912 - Wilgerboombogies: Verse van Totius, ter gedagtenis aan drie liewe dode
1911 - De zestiende-eeuwsche profetie en haar betekenis voor onze tijd
1911 - Geschiedenis der Christelijke Kerk met Ds. Hamersma, Dr. SO Los

1909 - Verse van Potgieters Trek
1908 - Bij die Monument: Verse van Totius, Nasionale Vroue Monument
1908 - Christelijk Onderwijs met of zonder dogma
1906 - Van het ambt der ouderlingen en diakenen
1903 - Het Methodisme

Höveker en Wormser (Amsterdam), Höveker en Wormser (Pretoria), A.H. Koomans (Potchefstroom), Paarl Drukpers Maatschappij, Nasionale Pers (Bloemfontein, Kaapstad), Transvaal Boek Stoor (Potchefstroom), A.H. Koomans en H. de Graaf (Potchefstroom), "Het Westen"-drukkery (Potchefstroom), Suid-Afrikaanse Bybelvereniging (Kaapstad), Volkstem-Drukkery (Pretoria)
Daar's nog die lang rooi wapad voor my (C.L. Leipoldt) - H.P. Barton
Vegkop (Totius) (vokaal) - H.P. Barton
Vegkop - Voortrekker feessange (vokaal, koor, orkes) - Gerrit Bonn

F.A.K. Sangbundel 2001 liedjies:
372 Psalm 38, digter
375 Psalm 130, digter
391 Psalm 137, digter
F.A.K. Volksangbundel 1947 liedjies:
Vergewe en Vergeet, digter


skakels : leidenuniv.nl













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )