


















T.O. Honiball (1905-1990) (Honibal, Thomas Osche)


100ste Verjaarsdag DVDs .




Van Kaspaas tot Kaas: Die lewe en werk van T.O. Honiball - FP Venter . SUN E-SHOP
"Van Kaspaas tot Kaas: Die lewe en werk van T.O. Honiball is die hoogtepunt van jare se navorsing oor die spotprent- en strokieskunstenaar Thomas Osche Honiball (1905-1990) se skeppingswerk.
Francois Verster het sy doktorale proefskrif (D.Phil. Kultuurgeskiedenis, Universiteit Stellenbosch, 2003) verwerk vir diegene waarvoor Honiball sy stories en karakters in die eerste plek geskep het, naamlik die Afrikaanse publiek - Jakkals en Wolf vir die jong lesers van Die Jongspan en Adoons-hulle vir die volwasse lesers van Die Huisgenoot, terwyl Oom Kaspaas wat in 1939 Die Burger begin het deur oud en jonk geniet kon word. Verster beskryf Honiball se herkoms, ontwikkeling as pikturale humoris, sy kunstenaarspersoonlikheid en die besondere wisselwerking wat tussen hom en sy leserspubliek plaasgevind het.
Besondere klem word gelê op die kulturele inhoud van sy werk, aangesien Honiball en sy skeppings essensieel Afrikaans is - Afrikaanse humor deur 'n Afrikaner vir Afrikaanssprekendes." - SUN E-SHOP


Honiball 100 2de Uitgawe CD-ROM - FP Verster . SUN E-SHOP
"Op hierdie CD:
- T O Honiball: Culture with a Smile (e-book in PDF format)
- Van Kaspaas tot Kaas: Die lewe en werk van T O Honiball (e-boek in PDF formaat)
- 'n Kultuurhistoriese ontleding van pikturale humor, met besondere verwysing na die werk van T O Honiball (F P Verster se Doktorale tesis in PDF formaat)
- T O Honiball: Humour (of) the people (MS PowerPoint of paper delivered at Dijon, France at the International Society of Humour Studies 2004)
- Van Kaspaas tot Kaas bekendstellingsaanbieding (MS PowerPoint van aanbieding by Woordfees 2005 gelewer)
- In die vaarwater van die meester (Inventarisse van T O Honiball se werk en 'n lys van navorsing gedoen)

Honiball 100 is the first CD-ROM on the life and work of the
cartoonist and comic strip artist Thomas Osche Honiball (1905-1990). However the CD-ROM is much more than a biography and academic report. Besides the complete doctoral dissertation (translation) A cultural-historical analysis of pictorial humour, with specific reference to the work of T O Honiball (DPhil Cultural History, Stellenbosch University, 2003), it includes two condensed versions of the dissertation, in Afrikaans and English, with additional pictorial material not originally included in the dissertation. The dissertation amounts to 630 pages with 252 illustrations and provides a comprehensive background to the origin and evolution of caricatures, cartoons and comic strips."


Honiball 100 - FP Verster: Culture with a Smile . 2004 SUN E-SHOP
"This is the printed version of the e-book, Honiball 100 CD-ROM, that is available on CD and also as a separate downloadable file. Binnekort in Afrikaans beskikbaar." - SUN E-SHOP
Pen, penseel en 'n glimlag ............. 1998
Esje du Toit
Foundation of T.O. Honiball-Promosies
gestig in 1986


Oom Kaspaas .......................... 1986
Jakkals en Wolf ........................ 1986
Adoons-hulle ............................. 1986
karikature.................................... 1985 NASPERS
aan Nasionale Pers
Oom Kaspaas vertel ............... 1979 TAFELBERG
Adoons-hulle ............................ 1979 TAFELBERG
Jakkals en Wolf ........................ 1978 TAFELBERG
Honiballiana-kolleksies ......... 1977
aan Universiteit van Stellenbosch en die NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingssentrum)


Adoons-hulle ................................. 1948...in Die Huisgenoot


Adoons-hulle LP/CD . SRSJ 8049/LEOCD283 1977/2012 MUSIC FOR PLEASURE/LEO MUSIEK
- Die verhale van T.O. Honiball soos vertel deur Oom Dana Niehaus -
1. Tuiskoms
2. Terug Skooltoe
3. Die Nuwe Skoolmeester
4. Adoons Help Met Huiswerk
5. Adoons Koop 'n Motor
6. Feitjie Se Nuwe Rok
7. Wat 'n Dag
8. Die Hollandse Neef
The very popular and legendary Adoons-hulle, Oom Kaspaas and Jakkals en Wolf stories are now for the first time available on CD. The tracks were taken from the original LP s and compiled onto 3 separate CD s. Children and adults will listen to these evergreen stories in the car, at home and it will be very popular at pre-primary schools. All 3 album covers are similar to the original LP covers.



Oom Kaspaas LP/CD . SRSJ 8052/LEOCD284 2012 MUSIC FOR PLEASURE/LEO MUSIEK
- met HP Hamman (Oom Kaspaas), Siegfried Mynhardt (Nefie) -
Kant Een:
1. Oom Kaspaas Vang Vis
2. Oom Kaspaas En Die Steenkool
3. Oom Kaspaas Boor Vir Water
4. Oom Kaspaas Reis Oorsee
Kant Twee:
1. Oom Kaspaas Die Boer
2. Oom Kaspaas Op Die Roltrap
3. Oom Kaspaas Se Oorlogstories
4. Oom Kaspaas Se Sangloopbaan
The very popular and legendary Adoons-hulle, Oom Kaspaas and Jakkals en Wolf stories are now for the first time available on CD. The tracks were taken from the original LP s and compiled onto 3 separate CD s. Children and adults will listen to these evergreen stories in the car, at home and it will be very popular at pre-primary schools. All 3 album covers are similar to the original LP covers.



Adoons, Keesje, Kaas en Kie... . TAFELBERG
Adoons-hulle dons op ................. TAFELBERG
Adoons-hulle boer vorentoe ....... TAFELBERG


Jakkals en Wolf Stories LP/CD . SRSJ 8051/LEOCD 285 MUSIC FOR PLEASURE/LEO MUSIEK
- T.O. Honiball Se Jakkals en Wolf Stories vertel deur Roelf Jacobs -
1. Die Slangpetalje
2. Boer Word Uitoorlê
3. Die Operasie
4. Hospitaalstreke
5. 'n Jakkals Bly 'n Jakkals
6. Die Geveg Van Die Jaar
7. Die Groot Dors
The very popular and legendary Adoons-hulle, Oom Kaspaas and Jakkals en Wolf stories are now for the first time available on CD. The tracks were taken from the original LP s and compiled onto 3 separate CD s. Children and adults will listen to these evergreen stories in the car, at home and it will be very popular at pre-primary schools. All 3 album covers are similar to the original LP covers.


Jakkals en Wolf ............................ 1942... in Die Jongspan


Jakkals en Wolf uit Uilkraal ........ TAFELBERG
Jakkals en Wolf sien spoke ....... TAFELBERG
Jakkals en Wolf in die pekel ...... TAFELBERG

Oom Kaspaas .......................... 1939...
in Die Byvoegsel (Die Burger, NASPERS), Die Landbouweekblad (1971)

Oom Kaspaas ................... 1940 NASIONALE PERS
- 75 Luimige episodes uit die Ou Oom se avontuurlike lewe
skakels : sun-e-shop.co.za : stellenboschwriters.com: up.ac.za/... : .jukskei.co.za/Jukskeipark