Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Thomas Deacon (Deacon, Thomas)
vetseun
Duskant die Groot Gariep . 2009

Die bundel is 'n versameling heerlike verhale oor mense en plekke waar bestaan moeilik is, en hulle unieke humor en mites hulle help om te oorleef. Soos die bergmannetjie sê: ôKyk bietjie wat ek in hierdie hand van my vashou. Dis 'n boegoetakkie; met hom sal jy al die sleg dinge van die lewe kan omtoor na lieflikheid ...
Kom vat; dis jóúne!" Só is die stories in Deuskant die Groot Gariep.

vetseun
Maagmeisie: Griekwastemme (Digbundel) . 2003 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869190286

"Gedurende die inisiasietydperk moet die Griekwa-jongmeisie - die 'maagmeisie' - twee weke in afsondering in die 'hok' deurbring. Daar doen sy afstand van haar kindertyd en ontvang sy krag vir haar rol as volwaardgie vrou. Sy word as nóg lewend nóg dood beskou en die rooiklei, bokmis en boegoe wat aan haar gesmeer word, verteenwoordig die lewe, die dood, die goeie asok krag vir die toekoms.
........ En soos die maagmeisie en haar Aramsram,
........ agter vaalbos ammekaar se lyfte t!kam,
........ skiet an stêr se vuurstraal heller deur die lug
........ trapvoet ouma Trooitjie en ou Klipskoen
........ rantjie op en rantjie ôr, huiys se kant toe t'rug.

........ En iewers, lank-se-loop en ver,
........ beginne dour die diepveld uun, en lammerooi te blêr." - omslag

1999 - Anderkant die Troe-troe
1995 - Rooigrond (TAFELBERG)

vetseun
Predikasies van Jacob Oerson . 1993/1997 TAFELBERG
ISBN: 9780624030607

'n Boeiende versameling gedigte in treffende Griekwa-Afrikaans oor Jacob Oerson, 'n politieke en godsdienstige Griekwa-leier - 'n roerende verslag van die mens se weerloosheid teenoor die ongenaakbare natuur, sy medemens en die onafwendbare.

1989 - Sand uit die son (TAFELBERG)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )