Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tertius Kapp (Kapp, Tertius) .com

2020 11 14 - Suidoosterfees: Grendeltyd in woorde met Sara-Jayne King, Kelly-Eve Koopman, Jonathan Ancer en Tertius Kapp, kykNET Atlantic Studios, Montague Gardens, Jakes Gerwel-Gesprekke, Bespreek: francois.abrahams@media24.com, 14:30, Gratis
vetseun
2020 11 14 - Suidoosterfees: Skepsel met Willem Anker en Tertius Kapp, kykNET Atlantic Studios, Montague Gardens, Jakes Gerwel-Gesprekke, Bespreek: francois.abrahams@media24.com, 14:30, Gratis
vetseun

vetseunvetseun
Oorsee .........................

vetseun
Rooiland - 'n Drama . 2013 TAFELBERG
ISBN: 9780624062738

Hulle't 'n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland. Hulle't vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle 'n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland.
Toe maak hulle 'n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland. Daai's die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het - toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi het en die 27's een pad geloop het en die 28's 'n ander pad.
'n Tronksel. Vier gevangenes. 'n Vloeibare, ongevormde wêreld. 'n Ritueel van bloed en offergawes. 'n Alledaagse geval van tronkgeweld wolk uit tot 'n konflik oor dinge wat van universele belang is.


skakels : http://www.tertiuskapp.com/








2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Films: Dis Ek, Anna, Sink, 'n Man Soos My Pa, Faan Se Trein, Ballade Vir 'n Enkeling, Abraham - ATKV - Fopspeen Filmverse, A.K.A Awards: Beste film - Sink, Beste dokumenter - Between The Devil And The Deep, TV-produksies: 'n Ander Wêreld met Coenie, Ruk En Riel, 'n Song Vir Emily, Afrikaaps, Literatuur: Antjie Krog, Ingrid Winterbach, Bettina Wyngaard, Ena Jansen, Emma Huismans, Marita van der Vyver, Fanie Olivier, Nicol Stassen, Joost Nijsen (Podium Uitgevers), Tom Lanoye, Christine Otten, Charles den Tex, Anneloes Timmerije, Poetry Circle Nowhere; vertalers, Robert Dorsman, Karina van Santen, Martine Vosmaer, Rob van der Veer, Titia Palthe, Ingrid Glorie, ook Michael le Cordeur, Tertius Kapp, Anne-Marie Beukes, Joris Cornelissen, Jaap Goedegebuure, Eep Francken, Harry Wels, Bart Bouwman, Bart Luirink, Pieter Muysken, André P. Brink-herdenking, Poetry Circle International, Compagnietheater, Amsterdam
vetseun

2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: "Die Kaap Kom Amsterdam Toe" A.O Jack Parow, De Likt, Leslie Javan, Theatergroep Flint, Trippie, Abraham, Dis Ek, Anna, Antjie Krog, Trantaal Broers, Poetry Circle Nowhere, Afrikaaps, Tribal Echo, Francois van Coke, Majozi, Laurinda Hofmeyr, Die Heuwels Fantasties, Emo Adams, Kaap-Maleis Koor, HemelBesem, YOMA, Tom Lanoye, Marita van der Vyver, Ingrid Winterbach, Ronelda Kamfer, Christine Otten, Deon Maas, Bettina Wyngaard, Charles den Tex, Tertius Kapp, Sandile Magbu, Bart Luirink, Ena Jansen, Sonneblom, Stille Water, 'n Song Vir Emily, Faan Se Trein, Sink, 'n Man Soos My Pa, Ballade Vir 'n Enkeling, Compagnietheater, Zuid-Africahuis, Melkweg, Rialto - www.aka.festivalvoorhetafrikaans.nl
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)