


















Tania du Toit (Du Toit, Tania)

Konsert Van Die Lewe (Biografie) . 2010 LAPA UITGEWERS
- Die storie van Tolla van der Merwe
ISBN: 9780799346473
Tien jaar na sy dood, word hy steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar meer dalk nog deur die wat hom geken het vir sy aardsheid, sy menslikheid, vir hoe hy ander op soveel vlakke aangeraak en onvoorwaardelik van homself gegee het. 'n Tekort aan feite oor Tolla is daar nie.
skakels :