Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Talana Schoeman (Schoeman, Talana)
vetseun
Blokraaisels Vir Aapsterte 3 . 2012 TAFELBERG
ISBN: 9780624055150

Nog 50 blokraaisels vir die Grondslagfase, net soos die eerste en tweede Blokraaisels vir Aapsterte 'n prettige manier om goeie spelvaardigheid aan te leer! Hierdie boeke sal ouers en onderwysers help om 'n grondslag vir algemene taalvaardigheid in Afrikaans te lê. Die skrywer, 'n voormalige onderwyser, het gaandeweg besef dat jong kinders se spelvaardigheid merkbaar verbeter kan word deur die voltooi van eenvoudige blokraaisels. Die 50 blokraaisels in hierdie boek is ontwikkel met die jong laerskoolkind in gedagte, maar sal ook ouer kinders of kinders vir wie Afrikaans 'n tweede of derde taal is, se spelvaardigheid oefen. Met prente sowel as woorde as leidrade word die kind se begrip op twee vlakke getoets. Die blokkies is ekstra groot sodat letters in 'n grootte waarmee kinders gemaklik is, ingevul kan word. So leer kinders speel-speel en ontdek hulle sommer ook van kleins af die lekkerte van blokraaisels - 'n gunstelingtydverdryf van so baie grootmense!

vetseun
Blokraaisels Vir Aapsterte 2 (Blokraai) . 2010 TAFELBERG
ISBN: 9780624049067

Nog 50 blokraaisels vir die grondslagfase, net soos die eerste Blokraaisels vir Aapsterte 'n prettige manier om goeie spelvaardigheid aan te leer! Hierdie titel sal ouers en onderwysers help om 'n grondslag vir algemene taalvaardigheid in Afrikaans te le.

vetseun
Blokraaisels Vir Aapsterte (Blokraai) . 2009 TAFELBERG
ISBN: 9780624047643

Uiteindelik - 'n prettige manier om goeie spelvaardigheid aan te leer! Hierdie boek sal ouers en onderwysers help om 'n grondslag vir algemene taalvaardigheid in Afrikaans te le.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)