Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Staal Burger
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 87min . 2000/2009

"'n Geheime Agent, 'n ryk losbol,
met sy oog vir mooi meisies,
vinnige motors en akkurate vuiswerk!"

vetseunvetseun
Staal Burger ................ 2008 PROTEA BOEKHUIS

"As Staal Burger soggens sy lenige 74 duim in 'n staalgrys pak klere giet en hy knoop sy egte sydas, dan moet julle biele weet ... Daar is omtrent nie 'n filmster of 'n kragreus wat ek nog nie ontmoet het nie, maar langs Staal Burger lyk enigeen van hierdie mannetjies soos 'n brandsiek, maer keffiekat en ek wed jou vir 'n Springbok teen al die beroepsrugbyspelers in Transvaal se span dat nie een van julle ooit eens van Staal Burger gehoor het nie.

Die nimlike Staal Burger is 'n huishoudelike naam sedert hy as dié held in 'n radioreeks tydens die laat 1970's figureer het. Nie Suid-Afrika se 007 nie, nee: hy het voor 007 op die toneel verskyn. Nie so tydloos as 007 nie, nee: tydloser. Staal is 'n baasspeurder (baie privaat!) en (vanselfsprekend) 'n minnaar van formaat. Hy ry 'n swart Panther wat deur die nag snel terwyl Staal deur sy tande fluit en sy vingers liggies op die stuurwiel rus. Hoe anders?" - graffitibooks.co.za

Staal Burger CD1vetseun
2CD ....................................... STA 01002 SABC
Disk 1:
1. Troostelose terroris
2. Jillende jagter (sample by RSG)
3. Skitterende skoonheidskoningin (sample by RSG)
Disk 2:
1. Roerende rolprent (sample by RSG)
2. Op televisie (sample by RSG)
3. Koelbloedige kandidaat

Staal Burger - Daan Retief
Koos van der Merwe - Mike Heine (Agent K-O-O-S)
Dada Diedericks - Miems de Bruin
en ook Doedie en boewe...

1961-1974, geskryf, Fanus Rautenbach en Daan Retief.

op Radio :
1974 - Staal Burger en die Dodelike Dwelmsmous
1974 - Staal Burger en die Fantastiese Verkoopsagent
1974 - Staal Burger en die Ghevaarlike Gholfspelers
1974 - Staal Burger en die Jillende Jagters
1974 - Staal Burger en die Laaste Toets
1974 - Staal Burger en die Sieklike Skurke
1974 - Staal Burger en die Sirkusskurke
1974 - Staal Burger en die Skitterende Skoonheidskoningin
1974 - Staal Burger en Dooie Doedies Deel nie
1974 - Staal Burger en Tawwe Tienie
1974 - Staal Burger in 'n Roerende Rolprent


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )