


















Sophia Kapp (Kapp, Sophia)

Die Tuiskoms .............. 2008 LAPA UITGEWERS
Tien jaar gelede is Liz Aucamp deur haar geboortedorp verwerp. Nou, 'n onkoloog op die drumpel van 'n briljante akademiese loopbaan, word sy gedwing om haar verlede in die oë te kyk. Sy bevind haarself terug in Groblersdorp - waar die skindertonge gretig wag om haar te verslind.
Die tuiskoms is Sophia Kapp se vierde boek. Met Die erflating, 'n Nuwe lente en Waar die hart is wat onlangs verskyn het, het die skrywer 'n belangrike nuwe stem in die liefdesromangenre in Afrikaans geword. Haar styl is gesofistikeerd en modern en lesers reken dat die liefdestonele die beste is wat nóg in Afrikaans geskryf is. Sy skep geloofwaardige situasies en karakters wat emosies ervaar waarmee enige moderne vrou kan identifiseer: onsekerheid, hartseer, verlies, verraad, vertroue, vervulling en geborgenheid. - graffitibooks.co.za

'n Nuwe lente ................

Die Erflating ................. 2007
skakels :