Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
S. le Roux Marais

Lofgesang (13 Uitgesoekte Koorstukke) . BLADMUSIK
» Halleluja, ewig dank en ere
» Slaap maar langer en rus
» Prys Die Heer
» Rus van vermoeides
» Langs stille waters
» Uit al my bande, droefheid en wee
» Op Berge En In Dale
» Heer, U's My Herder
» Kom na My toe
» Had ek maar vlerke soos 'n duif
» Lofgesang van Maria
» Kom Heilige Gees
» Psalm 25

Met die bundel Lofgesang word die kerkkore van ons land 13 uitgesoekte koorstukke van die bekende Afrikaanse komponis S. le Roux Marais aangebied. Mnr. Marais slaag daarin om in hierdie bundel vir ons 'n aantal eenvoudige koorstukke te gee wat tegelyk melodieus is en ongetwyfeld in die smaak sal val. Geen een van die stukke is groot in opset nie, maar die bundel bied 'n ryke verskeidenheid van stemming, sodat die koorleier wat miskien nie baie opgeleide kragte tot sy beskikking het nie, hierin gepaste stukke sal vind vir die meeste kerkgeleenthede, soos die dankfees, lydenstyd, Kersfees, Pinkster, ens.


Ses Kunsliedere . BLADMUSIK
(Vir solosang met woorde deur Afrikaanse Digters)
» Moeder
» Bosveld Huisie
» Lied Van Die Wonderboom
» Amoreuse Liedeken
» Treurlied

Vyf Kunsliedere . BLADMUSIK
(Vir solosang met woorde deur Afrikaanse Digters)
» Voor Jou en My
» Geboorte Van Die Lente
» Mali, Die Slaaf, Se Lied
» Avond
» Sluimer, Beminde

F.A.K. Sangbundel 2001 liedjies:
010 Maar één Suid-Afrika, komponeer
040 Suid-Afrika, komponeer
088 Salut D'amour (Frans), komponeer
092 Amor Se Konfettie, komponeer
098 Sluimer, Beminde, komponeer
112 Kom Dans Klaradyn, komponeer
148 Die roos, komponeer
300 Slaapdeuntjie (Doedoe My Skapie), komponeer
317 Helde Rus, komponeer
320 As Saans, komponeer
322 Heimwee, komponeer
323 Bosveldhuisie, komponeer
F.A.K. Kunsliedbundel liedjies:
Gee My, komponeer
Sluimerlied, komponeer


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )