Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sheila Cussons (1922-) (Cussons, Sheila)
vetseun
Versamelde gedigte (Digbundel) . 2006 TAFELBERG
ISBN: 9780624043928

vetseun
Die asem wat ekstase: 'n keuse uit haar nie-religieuse poësie deur die digter en Amanda Botha . 2000 TAFELBERG

1997 - 'n Engel deur my kop: 'n keuse uit haar religieuse gedigte deur die digter en Amanda Botha (TAFELBERG)
1990 - Die knetterende woord (TAFELBERG)

vetseun
Die Heilige Modder ... 1988 TAFELBERG
ISBN: 9780624026075

Die heilige modder, Sheila Cussons se tiende digbundel, bevat onvergeetlike religieuse verse deur hierdie digter van wêreldformaat.

vetseun
Membraan ................... 1984 TAFELBERG
ISBN: 9780624020530

Membraan is Sheila Cussons se negende digbundel sedert haar debuut met Plektrum in 1970. Dit bevat die eerste gedigte wat sy geskryf het na haar terugkeer in 1982 van haar jarelange verblyf in Europa.

vetseun
Verwikkelde Lyn ..........1983 TAFELBERG

1983 - Sheila Cussons (al haar digbundels) Hertzogprys Poësie
1982 - Omtoorvuur: 'n keur uit die poësie van Sheila Cussons (TAFELBERG)

vetseun
Gestaltes 1947 ........... 1982 TAFELBERG
ISBN: 9780624017974

Gestaltes 1947, deur die bekende digter Sheila Cussons, is een van die uitnemendste voorbeelde van volgehoue liriese prosa in Afrikaans.

vetseun
Die Woedende Brood . 1981 TAFELBERG
ISBN: 9780624015635

In haar sewende bundel gaan die gevierde Sheila Cussons steeds van krag tot krag. In hierdie lewensrype gedigte word die lig beweeglike teenoor die swaar neerdrukkende gestel.

1980 - Die Somerjood (TAFELBERG)
1979 - Die Skitterende Wond
1978 - Die Swart Kombuis (TAFELBERG)

vetseun
Verf en Vlam ...................... 1978 TAFELBERG
ISBN: 9780624011811

Kort op die hakke van haar opwindende bundel Die swart kombuis volg nog 'n bundel gedigte waarmee Cussons haar vakmanskap letterlik met verf en vlam inbrand. Die titelvers druk die twee teenoorstaande emosies uit - die foltering teenoor die ekstase.

1971 - (Plektrum) Eugène Maraisprys
1970/1981 - Plektrum (Digbundel), ontvang Eugène Marais-, Ingrid Jonker- en W.A. Hofmeyrprys (TAFELBERG)

vetseun
Plektrum ........................ 1981 TAFELBERG
ISBN: 9780624005032

Dat Sheila Cussons een van die groot name in die Afrikaanse digkuns sou word, word bewys deur dié debuutbundel met sy talle bekronings. Cussons het die Ingrid Jonker-prys, die Eugène Marais-prys én die Hofmeyrprys vir hierdie bundel verower.

vetseun
Omtoorvuur - 'n Keur Uit Die Poësie Van Sheila Cussons . TAFELBERG
ISBN: 9780624024590


skakels : wiki :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )