Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Scheepersprys vir Jeugliteratuur
vetseun
2004 - Willem van der Walt (Ragtime en rock)
2001 - Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)
1998 - Leon de Villiers (Die pro)
1995 - George Weideman (Die optog van die aftjoppers)
1992 - Eleanor Baker (Daar is spore op die maan)
1989 - Chris Barnard (Voetpad na Vergelegen)
1986 - Dolf van Niekerk (Die haasvanger)
1983 - Freda Linde ('n Tuiste vir Bitis)
1980 - Rona Rupert (Wegloopwinter en Woorde is soos wors)
1977 - Jan Rabie (Seeboek van die sonderkossers)
1973 - Freda Linde (Die singende gras)
1972 - Anna Rothmann (Klaasneus-hulle)
1971 - Rykie van Reenen (Emily Hobhouse: Heldin uit die vreemde)
1970 - Karl Kielblock (Rebel)
1969 - Ben Venter (Waterbobbejaan)
1968 - Anna M. Louw (Die voortreflike familie Smit)
1967 - P.J. Schoeman (nege jeugverhale sedert 1957)
1966 - H.J. Vermaas (al sy jeugverhale)
1965 - Alba Bouwer (Katrientjie van Keerweder, Stories van Ruyswyck en Stories van Bergplaas)
1964 - G.J. Joubert (Oupa Landman se viool)
1963 - P.H. Nortjé (Die groen ghoen, Pennie se vuur)
1962 - I.D. du Plessis
1961 - M.E.R. (Die tweeling trek saam)
1960 - Sita (al haar jeugboeke)
1959 - Alba Bouwer (Stories van Rivierplaas en Nuwe stories van Rivierplaas)
1958 - W.A. de Klerk (Die Skarlaken Eskader, Die vallei van die rooi gode, Die gésel van Namaland, Agtien man en 'n meisiekind) (almal AFRIKAANSE PERS BOEKHANDEL))
1957 - Mikro (Ruiter in die nag, Kaptein Gericke, Boerseun, Die jongste ruiter, Die kleingeldkommando en Lente)
1956 - P.J. Schoeman (Drie jong jagters, Fanie se veldskooldae, Fanie word grootwildjagter en Uitspring, kêrels)

1956, Suid-Afrikaanse Akademie van Kuns en Literatuur, se Scheepersprys vir Jeugliteratuur:


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )