Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sarah Raal (Raal, Sarah)
vetseunvetseun
Met Die Boere in Die Veld (Outobiografie) . 1938/1945 NASIONALE PERS/2000 STORMBERG/BIENEDELL/CEDERBERG
- Die ervarings van die skryfster

"Hierdie is 'n unieke verhaal uit die Tweede Vryheidsoorlog soos vertel deur 'n jong dame wat haarself alleen op haar familieplaas in die Vrystaat bevind het na die uitbreek van die oorlog. Sy het gepoog om die naderende Britse magte te ontduik, is gevangene geneem en na 'n konsentrasiekamp gestuur. Nadat sy daaruit ontsnap het, het sy by haar broers op kommando aangesluit aangesien sy geen ander heenkome gehad het nie. Na 'n tydperk is sy weer gevange geneem en het by die dood omgedraai in die tweede konsentrasiekamp. Sy is uiteindelik herenig met haar ouers in 'n derde konsentrasiekamp net voor die einde van die oorlog. Na die vredesverklaring het hulle teruggekeer na die verlate plaas wat deurgeloop het onder die verskroeide aarde beleid van die Engelse." - bluesky.co.za (Mev. O. J. Snyman)

vetseun
The Lady Who Fought: A Young Woman's Account of the Anglo-Boer . 2000 STORMBERG/CEDERBERG
vertaal, Karen Smalberger


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )