

















Sanlamprys vir Jeuglektuur


1998 - George Weideman (Dana se jaar duisend)
1997 - Leon de Villiers (Die pro), beginnerwenner
1997 - François Bloemhof (Slinger-slinger)
1996 - Martie Preller (In die tyd van die Esob)
1994 - George Weideman (Die optog van die aftjoppers), Goud
1992 -Barrie Hough (Vlerkdans)
1992 - George Weideman (Los my uit, paloekas!), Silwer
1992 - Maretha Maartens (Spinnekopsomer), Brons
1989 - Kowie Rossouw (Wie se hart kan dit dan hou), Brons
1988 - Maretha Maartens (Oor die nek van die draak), Silwer
1988 - Franci Greyling - (Dirkie, Drieka, Frederika), Brons
1985 - Maretha Maartens (Die sakmense), Goud Credo Toekenning
skakels :