Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rudi Venter (Venter, Rudi)
vetseun
Terugkeer .................... 2007 HUMAN & ROUSSEAU

Vier boesempelle se fietstoer Boendoesbaai toe word 'n nagmerrie wanneer hulle op die verkeerde roete beland. Een verdwyn spoorloos.
'n Donderstorm dwing die res om inderhaas skuiling en oornagplek te soek. Só beland een van die oorblywende drie op 'n afgeleë plaas by 'n man en sy gevaarlike ma, terwyl die ander twee oornagplek op 'n nabygeleë plantasiedorp, Terugkeer, gaan soek. Maar Terugkeer hou nie van vreemdelinge nie. Inteendeel, vreemdelinge moet hierdie plek liefs vermy...
'n Lekker vinnigbewegende spanningsverhaal vir jong tieners. - graffitibooks.co.za

1995 - Bloudruk (JP VAN DER WALT)
1987 - Viskoppe (PERSKOR)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )