

















Rowan Coleman (Coleman, Rowan)


Mia Malan: Filmster .......... LAPA UITGEWERS
'"Liewe Mia,
Ek gaan dit mis om jou elke week op televisie te sien.
Waarin gaan jy volgende speel?
Ek sal enige iets kyk waarin jy speel!
Liefde, Janine (jou grootste fan)"
Ek was voorheen Mia Malan, sepiester. Nou gaan ek probeer om Mia Malan, filmster, te wees. Maar sê nou ek word net Mia Malan, nul op 'n kontrak?
Die opvolg van die gewilde Mia Malan sepiester.' - LAPA UITGEWERS


Mia Malan: Sepiester .......... LAPA UITGEWERS
' "Liewe Mia
Ek skryf net om te sê ek dink jy's wonderlik! Ek kyk jou program elke week. Jy is so gelukkig om saam met Deon le Roux te kan werk (sug). Ek wens ek kon ook 'n ster wees en na die Skool vir die Kunste toe gaan soos jy.
Liefde Anlie
(jou grootste bewonderaar)"
Almal dink my lewe is perfek:
Ek is Mia Malan, sepiekoningin.
Baie meisies wens hulle kon my lewe hê.
As hulle maar net geweet het ... ' - LAPA UITGEWERS
skakels :