Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ronel Foster (Foster, Ronel)
vetseun
Nuwe Stemme 4 ........ 2010 TAFELBERG
Danie Marais, Ronel Foster
ISBN: 9780624048732

Die Nuwe Stemme-reeks is 'n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters wat nog nie genoeg gedigte het vir 'n eie, selfstandige debuut nie. Nuwe Stemme 1 het in 1997 verskyn. Elf debuutdigters se werk is daarin opgeneem.
In 2001 is Nuwe stemme 2 gepubliseer met poësie van sestien nuwe, jong digters. Nuwe Stemme 3 was in 2005 'n groot sukses met werk van twintig nuwelinge (waarin o.m. Danie Marais en Loftus Marais albei gedebuteer het). Vanjaar is daar bekende, opwindende name op die deelnemerlys, waaronder Hunter Kennedy (Fokofpolisiekar) en Annie Klopper.

vetseun
Poskaarte (Digbundel) . 1997 TAFELBERG
- Beelde Van Die Afrikaanse Poësie Sedert 1960
saamgestel, Ronel Foster; Louise Viljoen
ISBN: 9780624035817

'n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoësie dek, soos gay, feministiese en struggle-gedigte - 'n wye verskeidenheid uiteenlopende poskaarte wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poësie weerspieël.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)