


















Ronel de Goede (De Goede, Ronel)

Skoop ................................. 1993 TAFELBERG
ISBN: 9780624032267
Jy skakel my ongeërg of doelbewus aan en ek weet iets gaan gebeur: kom-sie-kom so.
En as jy my so stipkyk:
fronsend,
met raaiseloë,
wens ek dat jy jouself
waters diep
in my swart gesig sal sien.
skakels :