Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ronelda S. Kamfer (Kamfer, Ronelda S.)
vetseunLAAI AF
Andries Bezuidenhout - Ek Wil (Ronelda Kamfer) CDS . 2020

vetseun
Grond/Santekraam / (eBook) . 2011 KWELA/NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780795703652
ISBN: 9780795703805

Met die nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en denkende digter in Afrikaans. Die landskappe Klippenkust en Skipskop figureer in die gedigte, en ook die karakters Klippie Klip-kop en Sara-Slim-meisie, en Herrij Autshumao en Van Riebeeck. Skeepswrakke onderwater word simbool van verledes wat nooit opgediep is nie. En 'oorvertel' van die geskiedenis word uiteindelik 'andervertel', met ironie, fyn humor en 'n spel met taal. Grond/Santekraam is 'n uitsonderlike bundel, en verreik die huidige kanon van Afrikaanse poesie.

vetseun
Noudat slapende honde (Digbundel) / (eBook) . 2008 KWELA/NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780795702730
ISBN: 9780795703621

Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind - dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie ...
Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel - sy is 'n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans. 'n Vonds. - graffitibooks.co.za


skakels :







20xx 03 - InZync and Woordfees present the following events - InZync - Woordfees
20xx 03 06 - InZync Poetry/Music Mashup: Toni Stuart, Danie Marais, Koleka Putuma, Kyle Shepherd, Rory Brauteseth, Unity Mzi, Hosted By Jitsvinger, Amazink, 17:00, R30, R50
20xx 03 11 - InZync Poetry Celebration: BCUC, Shiromoney Rhode, Ligua Franca Spoken Word Movement, Ronelda S. Kamfer, Pieter ODendaal, Hosted By Adrian "DIFF" van Wyk, Amazink, 19:30, R30, R50
20xx 03 12 - InZync Poetry Slam: Hosted By Adrian "DIFF" van Wyk, Judges: Siphokazi Jonas, Thabiso Nkoana, Maria Geustyn, ATKV-Booktent, , 18:30, R30, R50

vetseun

2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: "Die Kaap Kom Amsterdam Toe" A.O Jack Parow, De Likt, Leslie Javan, Theatergroep Flint, Trippie, Abraham, Dis Ek, Anna, Antjie Krog, Trantaal Broers, Poetry Circle Nowhere, Afrikaaps, Tribal Echo, Francois van Coke, Majozi, Laurinda Hofmeyr, Die Heuwels Fantasties, Emo Adams, Kaap-Maleis Koor, HemelBesem, YOMA, Tom Lanoye, Marita van der Vyver, Ingrid Winterbach, Ronelda Kamfer, Christine Otten, Deon Maas, Bettina Wyngaard, Charles den Tex, Tertius Kapp, Sandile Magbu, Bart Luirink, Ena Jansen, Sonneblom, Stille Water, 'n Song Vir Emily, Faan Se Trein, Sink, 'n Man Soos My Pa, Ballade Vir 'n Enkeling, Compagnietheater, Zuid-Africahuis, Melkweg, Rialto - www.aka.festivalvoorhetafrikaans.nl
vetseun


2016 03 - Ons Komvandaan met Gaireyah Fredericks, Wayne Galant, Collinecea Hawker, Josua Meyer en Curtly Titus, Regie: Christine Truter
2016 03 29 - Ons Komvandaan, Scrosoppi Nasorgsentrum, 16:00, Gratis
2016 03 30 - Ons Komvandaan, ATKV-boekwinkel, 14:00, Gratis
Meesleurend, opruiend, oproerig, versoenend, onthutsend en omhelsend. Die Breytenbach Sentrum se drama-groep, Kaleidoskoop, bied 'n ondersoekende en ontroerende blik op die werk van bruin digters oor ses dekades heen - van P.J. Philander en Adam Small, tot Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Jitsvinger

vetseun

2013 06 13-16 - Festival Voor Het Afrikaans: Literatuur: Antjie Krog, Ronelda Kamfer, Louis Janse van Vuuren, Etienne van Heerden, Gert Vlok Nel, Muziek: Luna Paige, Christoff Beukes, Radio Kalahari Orkes, David Kramer se Karoo, Stef Bos, Gerard van Maasakkers, Anne van Veen, Karin Hougaard, Emo Adams, Helena Hettema, Niël Rademan. Theater & Cabaret: My Naam is Ellen Pakkies en Theater aan de Braak. Rock/Rap/HipHop: Bittereinder & Tim Beumers, Van Coke Kartel, Wambuseun, Jack Parow. Film: Die Verraaiers, Die Wonderwerker, Rooiland. 13 @ Melkweg Amsterdam / 14-16 @ TAHS, Den Haag - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun


2011 06 17-19 - Festival Voor Het Afrikaans: Artiesten: Chris Chameleon, Amanda Strydom, Gert Vlok Nel, Schrijvers: Breyten Breytenbach, Ronelda Kamfer, E.K.M. Dido, Tropentheater, Amsterdam - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun


2005 03 10 - Vlugskrif: Erns Grundling, Zwai Mosei, Jasper van Zyl, Charlton-Lee George, Kiwidore Fillis, Ronel Schaeffer, Ronelda Kamfer, Thérèse Bartman, Kabous Verwoerd, Jean Jordaan, Almuir Botha (Chinees Afrikaans), Trike, Bacchus Nel, Die Naaimasjiene, saamgestel, Johann Kotze, Hidden Cellar, Stellenbosch
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)