


















Riekert Botha

Dink Nuut Oor Verhoudings DVD . LBMDVD 027 2012 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Sessie 1 - Is God Se Prioriteite Ook Joune?
2. Sessie 2 - Skat Ons Mense Na Waarde?
Dink Nuut is 'n DVD reeks met praatjies deur Suid Afrika se bekendste Christen sprekers oor onderwerpe wat ons lewens daagliks raak. Dis loslit, aktueel, diep en relevant vir elke kyker wat geestelik wil groei. RIEKERT BOTHA het op RSG bekend geword vir sy raakvat, plat-op-die-aarde benadering tot geestelike onderwerpe. Op hierdie DVD help hy ons om nuut te dink oor een van sy gunsteling onderwerpe- verhoudings. Hier is Riekert op sy beste! Deur die loop van 2012 kan jy ook ander Dink nuut -titels verwag deur sprekers soos Stephan Joubert, Hettie Brittz, Johan Smith en andere.
skakels :