Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Richard Scarry (Scarry, Richard)
vetseun
Die Beste Storieboek Ooit! . 2013 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Richard Scarry
Vertaling: Daniel Hugo; Shane Kleyn
ISBN: 9781869195427

82 vrolike verhaaltjies deur een van die gewildste kinderboekskrywers ter wereld.
Hierdie storieboek is 'n versameling boeiende stories en rympies wat die gevierde kinderboekillustreerder Richard Scarry se immergewilde dierekaraktertjies insluit. Die vrolike verhale en prettige illustrasies maak dit die beste storieboek ooit....

vetseun
Voorskoolse Werkboek . 2013 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Richard Scarry
Vertaling: Shane Kleyn
ISBN: 9781869195410

Kry jou kind skoolgereed met hierdie vrolike werkboek! Alles wat 'n voorskoolse kind nodig het in een groot werkboek: Leer om aanwysings te volg, 'n potlood te bemeester, prenteverhale te interpreteer, items te identifiseer en met mekaar te verbind.

vetseun
Motors, Trokke En Alles Wat Ry . 2010 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Richard Scarry
Vertaling: Alta Diedericks
ISBN: 9781869193348

Kom val in die pad saam met Richard Scarry - skrywer van treffers soos My eerste boek van alles! en Die beste rympies ooit. Met Scarry se gebruiklike humor en verbeeldingrykheid as gids reis ons jong lesers saam met die Oinkgesin na die strand.

vetseun
My Eerste Boek Van Alles! . 2010 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Richard Scarry
Vertaling: Alta Diedericks
ISBN: 9781869193355

Hier is dit nou! 'n Heerlike, groot eerste konsepte boek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel. Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel, kleure, die alfabet, goeie maniere en groottes vir die kleingoed te leer.

vetseun
My Eerste Groot Woordeboek . 2009 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869192686

vetseunvetseun
My Eerste Boek oor Getalle / First book of numbers . 1982 TAFELBERG/USBOURNE
illustrasies, Stephan Cartwright

vetseun
Ria gaan op reis (Vertaling: Louise Steyn) . 1965 WESTERN/ 1975 HUMAN & ROUSSEAU

vetseunvetseun
Tjorries en Lorries en Goed wat Ry (Vertaling: Louise Steyn) . 1968 HUMAN & ROUSSEAU
Cars and Trucks and Things that Go . 1974 WESTERN/ 1998 GOLDEN BOOKS

vetseunvetseun
My Eerste Woordeboek (Vertaling: Nanna de Villiers) . 1968 HUMAN & ROUSSEAU
Best Word Book Ever ... 1963 WESTERN/ 1999 GOLDEN BOOKS


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)