Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Retha van der Walt (Van der Walt, Retha)
vetseun
Fotostories: Van Tegniek Tot Bladsy (Stokperdjie) . METZ PRESS
ISBN: 9781920268459

Fotoplakguru Retha van der Walt, samesteller van die TV-program Fotostories op kykNET, demonstreer die top 12 fotoplakwerktegnieke - almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto's . Elke tegniek word gevolg deur 'n verskeidenheid treffende voorbeelde van die gebruik daarvan in bladuitlegte geskep deur beide Retha en 'n indrukwekkende versameling plaaslike en internasionale medewerkers wat die room van die fotoplakkerswêreld verteenwoordig. Van die tegnieke wat beskryf word, sluit kreatiewe matwerk, weefwerk, veroudering en mini-albums in en elkeen is vergesel van 'n volledige lys van benodigdhede. Gedetailleerde beskrywings en duidelike volbladfoto's van elke uitleg bied vir die leser 'n inspirasiefees vol bykomende inligting en idees. 'n Kort, maar insiggewende inleiding fokus op die hoofelemente van fotoplakwerk en sorg dat die fotoplakker sukses sal kan smaak met slim ontwerp-, fotografie-, joernaal- en gereedskapwenke. Meer as 300 foto's maak van hierdie titel 'n visuele viering van fotoplakwerk en onmisbare toevoeging tot enige fotoplakkersboekrak!


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)