


















René Bohnen (Bohnen, René)
GoSi africa bied aan/presents Andra Cilliers, Bacchus Nel, Beeskraal, Cindy Alter, Dawid Kahts, Die Kaalkop Waarheid, Die See, Eckard Potgieter, Gert Vlok Nel, Jan Blohm, Luna Paige, Mathys Roets, Neil Nachtrein, René Bohnen, Riaan Smit, Ronel Nel, Shotgun Tori, Stean van der Walt, Toast Coetzer, Tanja Franzen - gosiafrica.co.za - My Stories SA


Op die vingerpunte van die heelal . 2017 NALEDI
ISBN: 0928316955
ISBN: 9780928316957
Hierdie poesie gaan oor verhoudings en patrone. Tussen mense, tussen mens en omgewing, tussen getalle en geloof. Dit is n bundel oor broosheid, struktuur en verval. Weerloosheid en weerbaarheid van mens en landskap word geteken, daar word gekyk na die kwesbare samehang van die geheel en na onregte op sosiale vlak. Die digter pak n kronkelende reis aan na die onsekere tussenruimtes van bestaan. Die verse verken bekende kunstenaars aan die hand van persoonlike belewenisse, (en andersom). Om die Ander te besoek is om die Self te begin ontsyfer.


In Die Niks Al Om ...... 2011 NALEDI
ISBN: 079934883X
ISBN: 9780799348835
skakels :