Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rena Schüler (Schüler, Rena)
vetseun
Die somervakansie wat te lank was . 2000 NASOU/VIA AFRIKA

Willem is soos enige ander standerd 9-seun wat hou van sokker en dans, behalwe in een opsig: sy linkerhand is gebreklik, in plaas van vingers eindig dit net in 'n soort vin.
Deur die jare het hy goed leer regkom met sy "halwe hand", maar in sy gedagtes bly steek steeds die herinnering van sy eerste dag op skool toe die meisietjie wat hande moes vat met hom histeries begin gil het. En die storie van sy tante Louisa dat sy ma vir drie weke na sy geboorte so bitterlik gehuil het. Toe Willem saam met sy tante en neef Herman vir die Desembervakansie na Van Wyksbaai gaan, ontmoet hy 'n pragtige meisie, Nelie. 'n Afgryslike ongeluk gebeur by die afgrond oor die sloep, en in die gebeure ontdek Willem wat werklik in hom steek en begin hy uiteindelik aanvaar dat ook hy 'n gelukkige toekoms het en dat sy hand nie regtig soveel saak maak nie. - graffitibooks.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )