


















Rachelle Greeff (Greeff, Rachelle)

Alles behalwe die geheim van my whiskies . 2008 HUMAN & ROUSSEAU

Palazzo van die laaste dans (Roman) . 2006 KWELA
"Soos tevore ontgin sy tot in die senuwee," skryf Petra Müller van die bekroonde Rachelle Greeff se vierde kortverhaalbundel, Palazzo van die laaste dans.
In al tien kortverhale werk die skrywer soos dikwels met die primêre magte wat pols in alle lewens - seksualiteit, liefde, godsdiens, dood. Een van die leitmotifs wat deurlopend in die verhale figureer, is dans. Dans as vergestalting van energie, van dissipline en deursettingsvermoë, maar uiteindelik ook die teenoorgestelde daar van kortstondige oomblikke waarin 'n mens jouself kan verloor - kan vergeet van die alledaagse meedoënloosheid van bestaan. - graffitibooks.co.za

'n Ma moet soms soek . 2004 KAGISO

Hanna ...................... 2002 TAFELBERG

Merke van die nag .... 2001 TAFELBERG
1998 - Spektakels en mirakels
1996 - Al die windrigtings van my wêreld (QUEILLERIE)

Enebene en die ander .... 1996
Rachelle Greeff; Judy Daly

Veerkrag ........................... 1993 OXFORD UNIVERSITY PRESS
Veerkrag is 'n bundel met kortverhale, gedigte en eenbedrywe vir eerste- en tweedetaalleerlinge in die hoërskool. Die uitleg en inhoud is innoverend en fokus spesifiek op die moderne tiener. - graffitibooks.co.za
1993 - Onwaarskynlike engele
1990 - Die rugkant van die bruid
Net perfek
skakels :