Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Prof. P.W. Grobbelaar (Grobbelaar, Pieter W.)
vetseun
Jakkals En Wolf ............ 2011 HUMAN & ROUSSEAU
Illustrasie: Sean Verster
ISBN: 9780798152846

Vir 9- tot 12+- jariges. 'n Versameling Jakkals en Wolf stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar. Skelm Jakkals sal nie skroom om arme ou Wolf aan die pen te laat ry nie. En Wolf leer ook nie sy les nie, maar trap elke keer weer in die spreekwoordelike slagyster wat Jakkals vir hom stel. Stories vol humor, maar ook waardevolle lewenslesse wat geleer word uit die manewales van die twee geliefde karakters.

vetseun
Kampvuurstories .......... 2011 TAFELBERG
ISBN: 9780798151269

'n Bundel verhale wat dateer uit die tyd toe jagters, trekboere en soldate saans om die kampvuur stories vertel het hulself mee te vermaak en die tyd te verwyl. Dit is veral die jagters wat die fyn lyn is tussen waarheid en versinsel oorgesteek het en wat nie net die verteller nie, maar ook die aanhoorders se sin vir humor en die absurde tot die uiterste beproef het. Spookstories was ook aan die orde van die dag, asook 'n paar dramatiese en deernisvolle verhale van dapperheid, ontbering en vriendskap. 'n Versameling stories wat deur jonk en oud geniet sal word, veral vir die interessante karakters en skerp humor.

vetseun
Kinders Van Konings . 2009 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869192082

vetseun
'n Koning genaamd leeu . 2007 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Dorothy Hill, Katrine Harries, Nikki Jones

vetseun
Jakkalsdraf en Wolwedans . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Karin Stromsoe, Katrine Harries, Nikki Jones

vetseun
Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieël / (eBook) . 2006 PROTEA BOEKEHUIS
ISBN: 9781869190941
ISBN: 9781869194772

Tyl Uilspieël se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeërs. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Kinders geniet die stories, ouer mense verstaan die pikareske aard van die vertelling. Ja, hy was stout, maar diep binne in hom was daar ook 'n goeie kant. Soos die nimlike Dirk Ligter van Afrika, so is Tyl Uilspieël die karkater wat oudén jonk pes, en tog ook lief het.

vetseun
Uiltjie, Uiltjie in die spieël . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Lize Groenewald
ISBN: 9780798147354

Tyl Uilspieel geniet dit om menslike swakhede aan die kaak te stel. Is 'n boer te beterweterig of 'n buurman te vrekkerig of 'n keiser te hooghartig, sal hy wel met hierdie aartspoetsbakker te doen kry. Soos hy graag se - "Die grootste skaap is sonder wol gebore, maar tog dra hy 'n streepsak vol tussen sy twee ore!".

vetseun
Wensfontein ............... 2005 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Die mooiste Afrikaanse sprokies . 2003 HUMAN & ROUSSEAU
Famous South African folktales . 2003 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Séan Verster, bundel, Jakkals-en-Wolf-stories, Hasie Kalbassie, Brommer en By, Tyl Uilspieël

"Hierdie verhale het deur die jare gewild en bemind gebly as deel van die rykdom van Afrikaanse volksvertellings wat, benewens nuutskeppinge, geleen hat van die Wes-Europese kultuur, die Oosterse kulture en die res van Afrika. In hierdie bundel vind ons talle stories vol sprankel en humor -- aangebied deur baasverteller P.W. Grobbelaar. Die uitbundige illustrasies deur Séan Verster dra uitstekend by tot die vermaaklike aspek van die verhale." - suid-afrika.de

vetseunvetseun
Die Tweede Gerf (Keurversameling) . 2003 LAPA UITGEWERS

"Die Tweede Gerf is 'n keurversameling van vroeë verhalende verse in Afrikaans. Dit verseker leesgenot vir almal in die gesin en die pragillustrasies deur Annette Stork komplementeer die gedigte. 33 gedigte - deur J.F.E. Celliers, Totius, C.L. Leipoldt, Eugène N. Marais, A.G. Visser en ander - is opgeneem in dié volkleur pragpublikasie.
die ideale geskenkboek!" - LAPA UITGEWERS

vetseun
Hessie Kwedet (Digbundel) . 2002 PROTEA BOEKEHUIS
- Dagga-, Dop-, Dryf- En Verwante Ryme
ISBN: 9781919825328

vetseunvetseun
Stories op rym: Verhalende gedigte . 2001 LAPA UITGEWERS
illustrasies Anette Stork

"'n Versameling verhalende gedigte wat nooit oud word nie. 'n Collage van tydlose en elegante gedigte deur bekende skrywers en digters. Van ligte, humoristiese vertellings tot dramatiese en selfs roerende verse, onder andere Apie se bruilof, Klaas Geswind en sy perd, Die Slamaierwinkel en Vet... Volkleurillustrasies deur Annette Stork. A4, sagteband, volkleur." - LAPA UITGEWERS

vetseun
Die Groot Afrikaanse Heldeboek . 2000 PROTEA BOEKEHUIS

vetseun vetseun
Kommandeer! Kommandeer! . 1999/2001 JP van der WALT
- Volksang Uit Die Anglo-Boereoorlog
- Tyd van die penkoppe, Stories op rym: Verhalende gedigte

1997 - Die rooi lappieskombers: volkskwatryne (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
'n Liewe Lawwe Lollery . 1988 TAFELBERG
P.W. Grobbelaar; Willem Jordaan

1988 - Moesan Muis (RETIEF UITGEWERS)
Is Moesan 'n man of 'n muis? Vroutjie, Boer en Kat het elkeen 'n eie opinie daaroor, illustrasie, Jeremy Grimsdell

vetseunKOOP/BUY
JUTA se Afrikaans-Engelse Woordeboek: Beginners (Woordeboek) . 1988 JUTA
P.W. Grobbelaar

vetseun
Long Live Lion Heart (vertaal, HJM Retief) . 1987 DAAN RETIEF UITGEWERS
illustrasies, Jeremy Grimsdell

vetseun
Doer in Dierlandy: Afrikaanse oustories . 1986/2005 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Alida Bothma

1984 - Poorters (HUMAN & ROUSSEAU)
1983 - Eendag was daar 'n domjan: Afrikaanse oustories oorvertel

vetseun
'n Bietjie Baie Bogtery . 1980/1982 TAFELBERG
P.W. Grobbelaar; Willem Jordaan

vetseun
Boerewysheid ................ 1977 TAFELBERG

vetseun
Die Kinders en die Veldkornet . 1976 TAFELBERG

1974 - The white arrow or where the south wind comes from
1971 - (al sy kleuterboeke) Tienie Holloway-medalje vir Kleuterliteratuur

vetseun
Die Seun in die Pad .. 1971 TAFELBERG

vetseun
Aandstories vir kleuters (Vertaling: P.W. Grobbelaar) . 1970/1991 HUMAN & ROUSSEAU
illustasie, Anna Dzierzek, Jo Eaves, Mary Smith

Die Rooi Boek, soos na hierdie sprokiesboek verwys word, het oorspronklik in 1970 in Afrikaans verskyn en was so gewild dat dit sedertien reeds agt keer herdruk is - in totaal byna 90 000 eksemplare. En hier's hy nou weer. Hier is al die sprokies en mooi kleurprente waarmee so vele van vandag se grootmense grootgeword het - en nooit sal vergeet nie. Dis die stories wat jou saans bed toe gelok het en waarmee jy leer lees het. En hier is hulle nou almal: Die Skone Slaapster, Die Lelike Eendjie, Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies, Heidi, Aspoestertjie, Jan En Die Boontjierank, Gouelokkie En Die Drie Beertjies, Klein Duimpie en Rooikappie. Plus 14 kleuterrympies deur onder andere Leon Rousseau en E.P. du Plessis. Alles in lekker Afrikaans, maklik verstaanbaar, maar sonder om kinders se intelligensie te onderskat. Lees dit saans vir die kleingoed voor of laat hulle self hul Rooi Boek van voor tot agter deurlees - en weer lees.

1970 - Die Twee kapteins en ander Afrikaanse heideverhale
1970 - Wolraad Woltemade en ander Afrikaanse heldeverhale
1969 - Die Mense is bang vir Petrus Alsander

vetseun
Trippe, Trappe, Trone (Digbundel) . 1969/1970 TAFELBERG
- Ddie groot Afrikaanse volks-rympieboek

1968 - Onder die Skedelvlag (TAFELBERG)
1965 - Die Nag - Berg (TAFELBERG)


skakels : stellenboschwriters.com















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )