Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
P.J. Philander (1921-) (Philander, Peter John)
vetseun
Trialoog (Digbundel) ... 2002 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869190194

(Hoorbeeld: 1996) 30 min. Om te bedel is 'n kuns deur Willem Fransman (Wenner RSG/ Sanlamradiodramakompetisie: 1997) 35 min.
1996 - 1921- 'n Keur uit sy gedigte, saamgestel en ingelei deur Daniel Hugo - P.J. Philander (TAFELBERG, PERSKOR)

vetseun
Hoefyster vir die hart ... 1983 TAFELBERG

Hoefyster vlir die hart is 'n verrassende prosadebuut deur die digter P.J. Philander. In dié bundel kortverhale en sketse kom hy met 'n verstommende rykdom aan stof vorendag. 'n Wye verskeidenheid temas word ontgin; agtergrond en stemming wissel gedurig.
Sy werk kan in sekere sin as herinneringskuns beskou word. Philander woon al lank in New York; tog plaas hy sy verhale meestal in Suid-Afrika. Die Hantam en die Rûens, Genadendal en die Bo-Kaap, die verlatenheid van 'n Weskus-strand word opgeroep met 'n skerpheid en helderte wat die leser ontroerd laat.
Maar die kaleidoskoop word ook gedraai. Dan bevind die leser hom in
die yswind langs die Bemidjimeer in Amerika, of in die hitte van 'n koffieplantasie naby Nairobi waar 'n vader wag om wraak te neem.
In hierdie bundel is daar verhale oor die aftakeling van die liggaam en oor
die dood. Maar ook oor die jeug en die bruising van lewe. Oor die vreugde van arbeid. En oor die neweligheid van menseverhoudinge: tussen blank en gekleurd, tussen ouer en kind, tussen gewers en nemers.
Al hierdie dinge verbeeld PJ Philander met die gloed van digterlike intensiteit, sodat dit helder soos brandskilderglas in die geheue bly gloei.

1982 - Venster (PERSKOR)
1978 - Konka
1975 - Keurverse: 'n bloemlesing uit die gedigte uit die gedigte van S.V. Petersen en P.J. Philander, saamgestel, Dr. WH Vos
1968 - Zimbabwe (NASIONALE BOEKHANDEL)
1963 - Vuurklip (NASIONALE BOEKHANDEL)
1955/1956 - Uurglas (NASIONALE BOEKHANDEL)


skakels :







2016 03 - Ons Komvandaan met Gaireyah Fredericks, Wayne Galant, Collinecea Hawker, Josua Meyer en Curtly Titus, Regie: Christine Truter
2016 03 29 - Ons Komvandaan, Scrosoppi Nasorgsentrum, 16:00, Gratis
2016 03 30 - Ons Komvandaan, ATKV-boekwinkel, 14:00, Gratis
Meesleurend, opruiend, oproerig, versoenend, onthutsend en omhelsend. Die Breytenbach Sentrum se drama-groep, Kaleidoskoop, bied 'n ondersoekende en ontroerende blik op die werk van bruin digters oor ses dekades heen - van P.J. Philander en Adam Small, tot Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Jitsvinger
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )