


















Pieter Pieterse (1956-) (Pieterse, Pieter)

Manaka - Plek van die Horings (Roman) . 2005 HUMAN & ROUSSEAU
2002 - Maak 'n las (TV, aanbieder)


Skater ..................... 1999/2006 HUMAN & ROUSSEAU
"Die laggendste 80 stories van Pieter Pieterse"
'n Welkome heruitgawe van Pieterse se 80 'laggendste' stories.
Pieter en sy 'Ingilsman' se reise deur die land laat die leser nie net lag nie, want hierdie baasverteller weet ook hoe om sy leser onverwags te ontroer. - graffitibooks.co.za
1998 - Ses wenverhale (Kortverhaal Versameling) - Pieter Pieterse oa
1997 - Werf in Caprivi (Leeftyd rubriek)

Om 'n kierie te keer (Jeugverhaal) . 1997

Hande klap vir Afrika (Sketse) . 1996/2007 HUMAN & ROUSSEAU
Waar die Caprivi buidel maak aan die hoofstroom van die Kwando-rivier, het Pieter Pieterse en sy Ingelsman nou hulle laaste staning gemaak. Die Spookhuis is vasgebou in 'n grasdak-oopplanhuis met biesiemure, en daarnaas 'n groentetuin met drupbesproei
'n Plesierige maar alte gevaarvolle werf is dit. Kwandohond moet sy "landgoed" deel met 'n woeste likkewaan en 'n duikerrammetjie wat sy lyf hond hou. En olifante en seekoeie respekteer maar moeilik 'n mens se woning as dié reg in hulle paadjie uit die rivier gebou is.Met die ander werfbewoners, Shortie en "that woman" en dié se kinders, gaan dit ook nie altyd stemmig nie. Veral nie wanneer"that other woman" haar opwagting maak nie ...As lede van die Mafwestam word Pieter en die Ingilsman boonop dikwels opgeroep om te gaan verneem wat die Indoena en sy Raad van Oumanne van sy stamlede met reguit hare verwag. En as jy 'n Mafwe is, moet jy maak soos die Mafwes maak: kniel en hande klap vir Afrika! - graffitibooks.co.za
1996 - Bladsak (Kortverhaal Versameling) - Pieter Pieterse oa

Mosambiek, hier kom ons (Reisverhaal) . 1995

Bosberaad: 'n werfjoernaal met baie stories (Sketse) . 1994 HUMAN & ROUSSEAU
1994 - Feesmaal (Kortverhaal Versameling) - Pieter Pieterse oa
1993/1994 - Van die Kaap tot die Kunene (TV-draaiboek, aanbieder)

Silwer, jakkals van die Namib (Diereverhale) . 1993/2005 BEST BOOKS

Die vergete vallei (Jeugverhaal) . 1992 HAUM/KAGISO

Boskos uit Boude en blaaie (Wildresepte) . 1992
1992 - Boude en blaaie (TV-draaiboek, aanbieder)
1991 - Swerwerskos (TV-draaiboek, aanbieder)

Swerwers: hier's die resepte (Seekosresepte) . 1991 HAUM

Dasseneiland - 'n Dagboek (Sketse) . 1990

Winterwerf in die Kavango (Sketse) . 1989

Spookhuiskos: versameling konkoksoetjies en allerhande mêgheftetjies . 1989 HAUM-LITERêR
('n Versamelbundel van Tietiesbaaikos, Baai Baai Tietiesbaai en Skedelkuskos)
"Pieter Pieterse se reeks werfjoernale is vir mense en oor mense wat die seekuste van ons land ken en Lief Het.
Sy vertellinge is eg, aards soos die bodem waaruit hulle groei en heerlik vol humor. Sy resepte, rate en wenke wat hy vrylik uitdeel, is beproef en vol eiegoed uit die omgewing. Die omgewing? Van Tietiesbaai tot aan die "Skedelkus van die dood" ... Torrabaai, waar sy karavaantjie, Die Spookhuis, hom vergesel. Waar hy en sy "Ingilsman" met haar lang, swart hare - gewapen met 'n draadroostertjie, sout en peper en 'n suurlemoentjie - kaalvoet die Namibkus tem.
In Tietiesbaaikos, die eerste boek in die reeks, wat geskryf is in die jare toe Die Spookhuis nog 'n landteken bokant die agterbaai van Tietiesbaai was, leer ons die storiemaker ken wat die lekkerte in die lekker kan raaksien, iemand met 'n deernis vir mens en dier. Die karakters van Tietiesbaai word soos ou bekendes in sy tweede boek, Baai baai Tietiesbaai, maar hulle bly agter as hy teen die einde sy karavaan moet oppak voor die dorpsontwikkelaars uit. Net sy herinneringe vat hy saam. En sy "Ingilsman", na 'n plegtige kaalvoet troue in Die Spookhuis.
Die seekosresepte in Skedelkuskos en die praktiese wenke vir al wat kampeerder en hengelaaris, kan alleenlik kom van 'n man wat die behoeftes van die manne van die Namib ken; van bangwees vir alleerislaap tot by hoe jy 'n galjoen vlek of 'n baberpen uit jou voet haal. En dan sorg hy nog vir die lawwe mense ook. As die kosgeure bokant die voortent die bure begin 10k ... hoe Iyk dit met 'n .. storie?" - omslag
1989 - Elkeen se paleis (Kinderverhaal)
1989 - Boude en blaaie (Sketse)

Die pad na die see (Historiese Jeugverhaal) . 1988 TAFELBERG
- Sanlamprys vir Jeuglektuur 1988 Goud


Skedelkuskos (Sketse en kortverhale) . 1988
1987 - Die laaste geveg gan Baasman Benadé (Radiovervolgverhaal)


Baai Baai Tietiesbaai (Sketse en kortverhale) . 1987 HAUM
1986 - Suidpunthotel (TV-draaiboek)
1986 - Rieksie Rautenbach, baasspeurder (TV-draaiboek)
1985 - Bosveldhotel, die moewie (film draaiboek) (Zack du Plessis-films)

Dag van die Reuse (Jeugverhaal) . 1985/1997/2005 KAGISO/BEST BOOKS


Tietiesbaaikos - 'n werfjoenaal (Sketse en kortverhale) . 1985


Geheim van die reënwoud (Jeugverhaal) . 1984/2001 KAGISO

Die lang pad (Jeugverhaal) . 1983 TAFELBERG
1983 - Die pad van 'n man (TV-draaiboek)
1983 - Bosveldhotel (TV-draaiboek)
1982 - Bosveldwinkel (TV-draaiboek)

Roep van die visarend (Jeugverhaal) . 1982


Stormsee oor Skoonbergbaai (Jeugverhaal) . 1981
1981 - Roep van die visarend (TV-draaiboek)
1981 - As die gety draai (Radiovervolgverhaal)

Ou Kanniedood kom huis toe (Jeugverhaal) . 1979
1979 - Goggorop en Vlakpatrys (Radiovervolgverhaal)
Mooi-Meisies-Fontein


film VHS/DVD 89min . 1978/2004 ELMO DE WITT FILMS
meer hier
Kom Tot Rus


film DVD 91min ........... 1977 ELMO DE WITT FILMS
1976 - Momvula, kind van die reën (TV-draaiboek)
1976 - Maata (TV-draaiboek)
1975 - Kom Tot Rus (Radiovervolgverhaal)
1974 - Nag van die tarentale (Jeugverhaal) - Aangepas van 'n radio-vervolgverhaal
1973 - Anderkant die Groot Rivier (Jeugverhaal)


Nag van die tarentale (Radiovervolgverhaal) . 1973
1970-74 - Sonder om te dink (Noord-Transvaler rubriek)
1969 - Onrus op Bergville
1966 - Tussen twee vure
1966 - Berg van geheime
1965 - Wraak van die dagbreek

Slagters van die Limpopo

1963 - Smokkelaars in die nag (NASIONALE BOEKHANDEL)
boeke vertaal in Engels en Frans:
2005 - Day of the giants (BEST BOOKS)
2005 - The price of a chicken (BEST BOOKS)
2005 - Track of the dark dog (BEST BOOKS)
2000 - The misty mountain (KAGISO)
1999 - The price of a chicken (HUMAN & ROUSSEAU)
1997 - The price of a chicken
1996 - Hande klap vir Afrika
1994 - The Forgotten Valley (KAGISO)

1993 - Skedelkuskos
1992 - Roar of the lion
1992 - Tietiesbaaikos. 'n Werfjoernaal
1991 - Roar of the lion (KAGISO)
1991 - Shadow of the eagle (KAGISO)
1991 - Silver, jackal of the Namib
1991 - The way to the sea
1991 - Le jour des Géants
1990 - Day of the giants (KAGISO)
1989 - Track of the dark dog
1988 - Die pad na die see
1988 - Baai baai Tietiesbaai
1987 - Trail of a villain
1987 - Smuggler's trail
1986 - Day of the giants
1985 - The misty mountain
1985 - Stormy seas at Clearwater Bay
1977 - Anderkant die Groot Rivier
skakels : wiki