


















Pieter Odendaal (Odendaal, Pieter)


Asof geen berge ooit hier gewoon het nie . 2018 TAFELBERG
ISBN: 9780624085614
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is 'n opwindende en verweefde debuut uit 'n jong digter se pen. Met 'n eietydse en aktuele aanslag skryf Odendaal oor die politiek van verskil in 'n multikulturele samelewing, die natuur en ons ekologiese voetspoor, verganklikheid, menswees, die liefde, asook die onlangse studentepolitiek. Ten einde vra hy: Re mang? Wie is ons? En wie is hulle?
skakels :