Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Pieter de Jager (De Jager, Pieter)
vetseun
Die Korannafonteiners . 2007

In Die Korannafonteiners vertel Pieter de Jager stories; stories wat bewys dat die werklikheid soms vreemder kan wees as fiksie. Dis geskiedenis, maar die fokus val op mense, en dis hulle wat aan die Ottosdal-omgewing sy unieke karakter gee.
Die eerste afdeling bevat geskiedkundige verhale - hoe van die Voortrekkers hier kom bly het, Korannafonteiners se betrokkenheid by die Anglo-Boereoorlog en Rebellie en die oprig van die kerk en dorpstigting. Die ander afdelings bevat Krugerpond-, spookstories en humoristiese vertellings uit dié geweste.Die Korannafonteiners is 'n kontreiskat en sal baie waardevol wees vir enigiemand wat wortels in die omgewing van Ottosdal het.Pieter de Jager boer in die distrik Ottosdal in Noordwes. Hy het reeds verskeie geskiedkundige werke gepubliseer. Dien op die Beheerkomitee van die Argief vir Wes-Transvaalse Geskiedenis van die PU vir CHO; ere-kurator van die Raad van Nasionale Gedenkwaardighede: Afd. Oorlogsgrafte. - graffitibooks.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )