Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
P.H. Nortjé (Nortjé, P.H.)
vetseun
Op 'n hoë noot: Die lekkerste stories van P.H. Nortjé . 2008 TAFELBERG
saamgestel, Danie Botha

Dit is die omvangrykste keur uit die werk van P.H. Nortjé. Hierdie keuse behels die volgende:
- Uittreksels uit sy bekroonde en vertaalde boeke vir die jeug, sy beste sketsverhale en suiwer outobiografiese vertellings.
- Uittreksels uit sy bekroonde en vertaalde boeke vir die jeug, voorsien van 'n skakelteks: Pennie se vuur en Die Groen Ghoen en Die wildedruif val (oor 'n vloedramp in die Baviaanskloof). Dié boeke is gebaseer op sy eie jeugervarings in die
Baviaanskloof naby Willowmore.
- Sy beste sketsverhale - Nuut onder die son, Aan die sonkant, Op die sonpad, Matewis se mense gaan boer, Bly of gly en Klein
Hollywood. Dit is hoofsaaklik komies en handel oor sy gesinslewe op Wellington. Besoeke aan sy geboortewêreld word ook
beskryf.
- Suiwer outobiografiese vertellings - in Korsies van growwebrood word sy jeugjare, eerste skoolhou-ervarings en sy verdere studie op Stellenbosch gedek. In Ken op die kierie is hy reeds afgetree in die Strand en dink hy terug aan sy jare as dosent in Opvoedkunde op Wellington. In Spook van die wielsleutel gaan hy en sy ingenieurseun Francois op reis deur Namibië. In Volstruis, met wie gaan jy trou? onderneem hy en sy drie seuns 'n herinneringstog deur sy jeugland. - graffitibooks.co.za

vetseun
Korsies van growwebrood (Outobiografie) . 1990 TAFELBERG
ISBN: 9780624027898

Korsies van growwebrood bied outobiografiese vertellinge vol humor en met die bekoorlikheid en nostalgie wat P.H. Nortjé se werk kenmerk.

vetseun
Die Wildedruif Val ....... 1982 TAFELBERG

vetseun
In Voetpad se Kloof ..... 1974 TAFELBERG

vetseun
Donker Water .............. 1969 TAFELBERG

vetseun
Pennie Se Vuur .......... 1968 TAFELBERG

vetseun
Nuut Onder Die Son .. 1967 TAFELBERG

1967 - Donker Water (TAFELBERG)
1964 - Die Groen Ghoen (TAFELBERG)
1963 - (Pennie se vuur en Die groen ghoen) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1961 - Die Groen Ghoen (TAFELBERG)

vetseun
Op Die Sonpad ..............

skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)