Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Paul C. Venter (Venter, Paul Christo)

Een Skoenlapper (6 episodes, 60min), TV, SABC2, regisseur, met Chris Vorster, Anriette van Rooyen, Hannes Brümmer, Graham Hopkins, Mark Wehner (special effects)

'"What if, from prehistoric times, the mother of all viruses, the real big one, has been lying hidden under the Antarctic?" asks Venter. This is the premise of Een Skoenlapper, which is set in 2006. A worker from a group doing highly secretive and illegal oil drilling in Antarctica is mysteriously killed by an unknown disease and microbiologist Braam Steenberg (Chris Vorster) and medical doctor Svetlana Bloem-Coetzee (Anriette van Rooyen) have to establish the cause of death. Their theory of a prehistoric virus is rejected by Svetlana's husband, Gordon Coetzee (played by Hannes Brümmer), who heads the drilling operation and who would like to keep the whole matter quiet. But then their subsequent findings are even more alarming, enough to involve the oil group's head, William Williamson (Graham Hopkins), and leading to an excursion into Central Africa to search for fossils.' - ZA@Play

Arende i, ii, iii (10 episodes, 60min) (Eagles/The Cape Rebel), TV

vetseun
Arende (Cape Rebel) DVD . 2006 STER-KINEKOR

met Ian Roberts, Gavin van den Berg, Michelle Botes, regisseur, Dirk de Villiers

"'n Volledige rolprent saamgstel uit 10 episodes van Arende. Gedurende die Anglo Boereoorlog word die rebel, Sloet Steenkamp, gevang en gevonnis tot lewenslange tronkstraf op die St. Helena eiland. Die lewe in die tronk is 'n subtiele spieëlbeeld van die slagveld en hy en sy mede-gevangenes word brutaal behandel deur die bewaarders. Terwyl hy smag na die vryheid van arende, en verskeie pogings aanwend om te ontsnap, kompeteer hy in 'n wedren teen die kampkommandant, Kaptein James Kerwin en verbreed die stryd tussen die Imperiale Magte en dié van die Suid-Afrikaanse Republiek. Die rolprent het onder andere die M-NET Afrika Kompetisie vir langspeelprente in 1994 gewen."
(sien klankbaan)

2005- - eindig EKLIPS FILMS
2005 - The Assassin (Novelle)
2001 - It Rained Last Night, TV, met Gavin Van Den Berg, Anne Powell, David Dennis, David Dukas, cinematography, Tobie Swanepoel, assistent diregent,
Costas Gavriel
1999 - Sterk Skemer (10 episodes, 60min), TV
1999 - Samaritaan (10 episodes, 60min), met Anna-Mart van der Merwe, Pierre Knoessen, Marcel van Heerden, Henriëtta Gryffenberg, Chris Chameleon, Susanne Beyers, TV
1998 - Hotnotsgode (13 episodes, 30min), TV
1996 - Tussen Duiwels (13 episodes, 30min), TV, Onder Engele opvolg, SABC2 ECLIPSE
1994 - Onder Engele (13 episodes, 30min), TV
1994 - Konings I (18 episodes, 60min), TV, SAUK-prys vir Televisiedramas
1994/1998 - Paradys (10 episodes, 60min), TV, met Anna-Mart van der Merwe, Grethe Fox, Dawid Minnaar, Pierre Knoessen, Antoinette Kellermann, David Dukas, Juliana Venter, regisseur, Danie Joubert
1992 - 'n Pot Vol Winter, draaiboek, gebaseer op Maretha Maartens boek, regisseur, Johan Bernard, film
1992 - Meester (10 episodes, 60min), TV, SAUK-prys vir Televisiedramas
1991 - Waar Bambata Dwaal: 'n geskiedenis van spoke (Kortverhale) (Dertien Nagmerries heruitgawe) JUVENTUS)

"'n Hersiene uitgawe van 'n versameling lekker grillerige spookstories algemeen in omloop in Suid-Afrika." - edupals

1990 - begin EKLIPS FILMS met Johan Bernard
1989 - That Englishwoman, (Emily Hobhouse), draaiboek aangewerk, regisseur, Dirk de Villiers (C-FILMS/NU METRO) safvs

vetseun
Jewel Of The Gods ....... 1989

"A lost treasure city, a world war, and the wildest collection of scoundrels in history!"

met Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Joseph Ribeiro, Joe Stewardson, musiek, Julian Laxton, regisseur, Richard van der Coolwijk

"JEWEL OF THE GODS is a classic cliffhanger adventure in the style of ROMANCING THE STONE. Join the adventurer Snowy Grinder in his exciting search for the lost African city of Monomotapa as he battles crocodiles, pygmies and romance." - yahoo

1986 - Force Zulu (13 episodes, 60min), TV
1986 - Ou Grote (10 episodes, 60min), TV, draaiboek, met Dirk de Villiers (regisseur)
1985 - Vuur In Eden (Novelle)
1984 - The Return Of The Queen (Jeugboek)

vetseun
Tussen Tiers: SA Oorloghelde (nie-fiksie) . 1983 FOLIO UITGEWERS

1983 - Papierkoeëls (Novelle)
1982 - Bullet On The Run, met Ken Gampu, Stan Froom, regisseur, Tonie van der Merwe, Ken Gampu, film
1982 - In Die Jagseisoen (Novelle)

vetseun
Die Verlore Tyd En Ander Stories (autobiografiese kortverhale) . 1982

vetseun
Die maan skyn so helder jy kan op Jupiter sien (Jeugboek) . 1981
(Flight of Fear)

vetseun
Flight Of Fear (Jeugboek) . 1981 MASKEW MILLER LONGMAN
(Die maan skyn so helder jy kan op Jupiter sien)

vetseun
Dertien Nagmerries (Kortverhale) . 1981 JUVENTUS
(heruitgegee as Waar Bambata Dwaal: 'n geskiedenis van spoke)

vetseun
Die Sluipmoordenaars (Novelle) . 1979

vetseun
Hansie Slim (Jeugboek) . 1979/84 PERSKOR

Daan Kleynhans...
Die loop van die Russiese AK-47 druk op sy bors. Hy voel die harde ronde bek. 'n Swart hand gaan na die sneller. Die seun sien nie sy lewe voor hom afspeel nie. His is net nie hier nie. Dit gebeur met iemand anders, hy lê nie met 'n oorgehaalde wapen teen sy hart nie.
Kommandant Kleynhans...
Hy wens hy was 'n pelotonleier, nie die bevelvoerder van die militêre basis op Katima Mulilo nie, Hy wens hy kon sy R1 laai en in die helikopter klim en self sy broer se kind gaan haal.
Luitenant Sjoe-Sjoe...
Hy is opgelei, weet hoe om sy peloton in 'n vuurgeveg op te stek en wat om te verwag, maar dis teorie en 'n terroris sit nie in dieselfde lesingkamer nie. Wat sal hy doen as 'n geveg anders ontwikkel as wat die boeke sê? Die gebeure van een vreeslike nag dompel hierdie mense in 'n avontuur wat teen die geweldadige agtergrond van die operasionele gebied afspeel.
Hansie Slim is 'n sensitiewe, spannende jeugverhaal, so aktueel dat dit môre se koerantopskrifte kan wees!

1978 - Nagsprong (Novelle)
1978 - Opdrag (13 episodes, 60min), TV
1977 - Soweto: Shadow City (nie-fiksie) (PERSKOR)
1975 - Opdrag, skryf, met Bertrand Retief (regisseur)
1975 - Keertyd (13 episodes, 60min), skryf, met Jan Scholtz, SAUK, eerste TV-Reeks

ook:
Dreunkraans (13 episodes, 30min), TV
For The Sake Of Love (13 episodes, 30min), TV
It Rained Last Night (4 episodes, 60min), TV, regisseur
Konings ii/Torings (10 episodes, 60min), TV
Mooirivier (13 episodes, 30min), TV, gebaseer op Carl Steyn stories
Patrys-hulle (13 episodes, 30min), TV, gebaseeer op E.B. Grosskopf boek
The Stickfighter (13 episodes, 30min), TV
Vleuels (26 episodes, 30min), TV met Koos Roets, Hannes Roets
Island Of The Jackal, film
Running Young, film (FOCUS FILMS)


skakels : eina.co.uk/pcventer : imdb


















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)