Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ou gigs... 2009

2010 - 2009 - 2008 - 2007 - 2006 - 2005 - 2004 - 2003 - 2002 - 2001
2000 - 1999 - 1998 - 1997 - 1996 - 1995 - 1994 - 1993 - 1992 - 1991
1990 - 1989 - 1988 - 1987 - 1986 - 1985 - 1984 - 1983 - 1982 - 1981


vetseun

Battery9 by die Aasvoël klub, Bloemfontein, 7 November 2009.vetseun
Met die uitreiking van Oktober 2008 se 'Galbraak' het Battery9 hulself hervestig as een van die voorste industriële groepe in Suid-Afrika. Decibel-gelaaide vertonings by Ramfest en Oppikoppi het hul reputasie as indrukwekkende- en unieke verhoogkunstenaars ook geen skade berokken nie.

Die groep beplan tans 'n seisoen van akoestiese vertonings.

Leier Paul Riekert voel dat veral lirieke beter projekteer in so 'n medium.

Die geleentheid om musikaal meer intiem met gehore te verkeer is natuurlik ook 'n grootbonus.

Daar is landswyd kuierplekke oorweeg. Vir die Vrystaat streek het die soektog geëindig by die Aasvoël klub net buite Bloemfontein. Eienaar Hein is 'n uitmuntende gasheer en het sy skuur so ontwerp dat die klank van teatergehalte is. Vir hul deel bring Battery9 natuurlik 'n arsenaal oorspronklike materiaal na die partytjie.

Interpretasies van 'n rits ander kunstenaars se werk kan ook verwag word. Hiervan is Johhny Cash, Tom Waits en Beck maar net 'n paar voorbeelde. 'n Deel van die vertoning sal herinterpretasies van klassieke Battery9 songs in 'n akostiese medium uitmaak.

Getrou aan tradisie skep Huyser Burger, DJ en rapper van die groep, 'n kunswerk tydens die vertoning. Vir die akoestiese seisoen mag hy dalk net sy verfkwas vir 'n potlood verruil.

Dawid Kahts, tans ook 'n lid van Thys Nywerheid en NuL, rond die trio mooi af met sy versitale kitaarspel.

In 'n loopbaan wat al langer as 'n dekade strek het Battery9 gegroei tot 'n onafhanklike industrie.

Paul het intussen die One F Music platemaatskappy gestig. Benewens sy eie projekte (Die Menere, Breinskade, General Dealer en natuurlik B9) behartig One F Music ook onder andere die CD's van kunstenaars soos NuL, Trike, KOOS, Thys Nywerheid, Sticky Antlers, Andries Bezuidenhout, Bacchus Nel, Bittervrug en vele ander. One F Music se katalogus sal op die aand te koop wees.

www.battery9.co.za
www.onefmusic.com
fotos danksy - Carina Laubsher aka Katvrou.

Toegang: R65-00
Maaltye beskikbaar teen R35.00,
Kontantkroeg.
vertoning begin 21:30

Kaartjies beskikbaar by:
Exclusive Books
Shop U33, Mimosa Mall
cnr. Mellville Drive & Kellner Street
Bloemfontein
Phone and Fax : (051) 444 6901/3 / (051) 444 6905 fax
Izami Bloemiste, Bays Village, Bloemfontein
http://www.floristweb.co.za/izami/
Die Aasvoël Klub - (Hein 084 559 8991)

cantusstar

SA, draai terug na God! Staatsteater Fees 15 - 20 Septembervetseun

Dit moes EEN of ander tyd gebeur. Die beweging wat SA aan die praat het moes musikaal ook vleuels kry en dit gebeur vir die eerste keer in die Staatsteater die 15 - 20ste September. Daar is min tyd om die wêreld hiervan te laat weet, so ons sal dit soooo waardeer as julle dit na AL julle e-mail kontakte toe kan uitstuur dat mense GOED kan weet.

Die voorlopige program vir die Turn2God Staatsteater fees:
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronéll Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
17 Sept - Danie Botha, Réana Nel, Nedine Blom, Wian Vos, Louis Brittz
18 Sept - KrissTel, Louis Brittz, Lagnes, Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
19 Sept - Bobby van Jaarsveld. Wian Vos, Lagnes, Réana Nel, Louis Brittz
20 Sept - Nedine Blom, Louis Brittz, Joe Niemand, Wian Vos, Elza Meyer (sluit die week af)

- Turn2God Staatsteater Fees (In die "Opera")het ten doel om Pretoria en Suid-Afrika na die Here terug te draai. Ons wil die herlewingsvlam hoog sien brand - diep in die stad, buite die mure van die kerk! Ons wil ook 'n stylvolle fees van die hoogste kaliber hou, met uitstekende musikante, kunstenaars en tegnologie...Net ons beste vir Jesus!!
vetseun - 'n Fantastiese kunsuitstalling in die foyer van die Staatsteater, gaan "SA, draai terug na God" op 'n kragtige manier uitbeeld. Kunswerke sal te koop wees ten bate van die beweging.
- Nedine Blom tree Dinsdag tot Donderdag op en weer Sondagmiddag, want sy stel "Supercool vir Jesus!" vry. Dis 'n fantastiese CD en DVD vir kinders, en ons moedig die hele familie hiermee aan om die aande en Sondagmiddag by te woon!
- Wian Vos lei die worship-band, en sal elke aand open. Hy neem Saterdagaand (19 Sept) 'n nuwe DVD op met nuwe lof- en bedieningsliedere, en ou treffers soos "Weet jy dat Jesus jou liefhet?" Wian is een van SA se heel beste liedjieskrywers, worshipleiers en pianiste. Sy passie is dat God Suid-Afrika kragtiglik sal aanraak, en dat dit in die huisgesin sal begin.
- Louis Brittz sal elke aand praat oor "SA, draai terug na God!". Ons glo hierdie dinamiese beweging kom uit die Here se hart - en dit vat reeds vlam reg oor Suid-Afrika! Groot dinge is in die pyplyn en Louis sal niks terughou nie. Louis sal Vrydagaand en Sondagaand ook optree en aanbidding lei (dus nie net praat nie).
- Lagnes is SA se enigste "whose line is it anyway" groep situasie-komediante. Hulle is skreeusnaaks, briljant en natuurlik Christene. Hulle gaan seker maak dat Die Fees nie te swaar in die maag gaan le nie!
- Vertikaal is die 2009 SAMA-wenner vir "beste Afrikaanse gospel produksie". KrissTel is 'n 2009 SAMA nominant vir "best pop/rock gospel".
- Retief, Danie, Ronéll en Wanda het geen bekendstelling nodig nie. Réana was lank stil, maar sy is een van SA se grootste talente, wat al reuse kontrakte in Amerika weggewys het om te bly waar die Here haar wil he. Bobby van Jaarsveld het onlangs begin om vir Jesus op te staan, en hy doen dit lekker eerlik en radikaal!
- Joe Niemand het die land verras toe hy 200 000 cd's weggegee het by die Mighty Men konferensie. Hy sing fantasties, skryf musiek vir rolprente en tree oral op saam met Angus Buchan.
- Pierre Spies sal sy splinternuwe DVD's met getuienisse op hier bekendstel!
- Daar is nog sportmanne wat moontlik sal optree, en ons sal die nuus bekendmaak soos dit "breek".
- Daar is slegs 1300 kaartjies per konsert!!!

Aande begin om 19:00 en hou aan tot 22:00. Elke aand sal 'n pouse hê. Sondagmiddag (20ste) begin 15:00 en hou aan tot 17h00.

2009 07 16-19 - Melisa, Die Voortrekkers Kongres 2009 (Paul 0766014333)

2009 06 03 - Philip Moolman (Goeie Nuus Konsert), Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30, R200
2009 06 04 - Radio Kalahari Orkes, Die Blou Hond Teater - Linden, 18:00-18:30, R225
2009 06 05 - Anton Goosen, Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R225
2009 06 06 - "4 Decades Show", Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200
2009 06 10 - Philip Moolman (Goeie Nuus Konsert), Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200
2009 06 11 - Philip Moolman (Goeie Nuus Konsert), Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200
2009 06 12 - Prophet (Theo Geyser & Koos v d Merwe), Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R225
2009 06 13 - Susan Coetzer - "Oros vir die Siel", Die Blou Hond Teater, 09:00-09:30 R120
2009 06 13 - Jaarlikse Kaggelvuur Konsert, Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200
2009 06 16 - PUP IDOLS - Kompetisie, Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R50
2009 06 17 - Philip Moolman (Goeie Nuus Konsert), Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200
2009 06 19 - Joseph Clark - Queen Tribute, Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200
2009 06 20 - Vadersdag Ontbyt - Philip Moolman, Die Blou Hond Teater, 09:00-09:30 R150
2009 06 20 - Jaarlikse Kaggelvuur Konsert, Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200
2009 06 25 - Coenie de Villiers, Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R225
2009 06 26 - Beeskraal, Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R225
2009 06 27 - "4 Decades Show", Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30 R200

2009 05 30 - Philip Moolman (Mei Lekkerkry), Die Blou Hond Teater, 18:00-18:30, R200

2009 03 21 - Jameson Whiskey, Assembly & Levi's® Original Music proudly presentsvetseun

SPRINGBOK NUDE GIRLS - FOKOFPOLISIEKAR - JACKAL & WOLF, THE ASSEMBLY, CAPE TOWN

This Saturday, 21st March 2009 the legendary power-house that is the Springbok Nude Girls will be joined on stage by local chart topping hell raiser's Fokofpolisiekar and Cape Town's most exciting new indie band Jackal & Wolf.

"When we decided to do a Nude Girls show this year, my first reaction was to ask if Fokof wanted to play with us. I had gotten drunk with Francios the night before and it was something that just felt right. I can't think of two better bands to have on stage together... there's good synergy, there's mutual respect, and there's a rich collective musical history. I know that as much as I am looking forward to playing with the Nudies again, I'm looking forward to checking Fokof out. I'm also very interested to see Jackal & Wolf perform. I have only heard good things about this band. I think this is going to be the show of the year for me"
Arno Carstens, lead singer, Springbok Nude Girls

"Jameson is seen internationally to be an innovative, stylish and fashionable brand. This is apparent through its support of both developing and already established talent in film, fashion and music both locally and internationally. Our support of The Springbok Nude Girls, Fokofpolisiekar and Jackal & Wolf, clearly embodies this passion for the exceptional."
Seth Pereira, Marketing manager of Jameson Whiskey

"Like the Levi's® brand, great music is defined through originality, authenticity and youth spirit and that is a mix that this show promises. Levi's® Original Music is proud to support the legend that is the Nude Girls, the unstoppable Fokofpolisiekar and up and comers Jackal & Wolf"
Candace Gilowey, Marketing Manager, Levi Strauss South Africa (Pty) Ltd

Assembly, 61 Harrington Street, Cape Town
Book your Presale NOW at webtickets for just R80,
R100 at the door
Total tickets are limited to 850 people, so book now to avoid disappointment on the night !!

2009/06/06 + 2009/06/07 Hessel van der Walt Henneman 082 774 8643

2009/05/08 - 2009/05/10 Hessel van der Walt Vryburg 082 774 8643

2009/04/24 + 2009/04/31 Hessel van der Walt Vereeniging 082 774 8643

2009/04/11 Hessel van der Walt Krugersdorp 082 774 8643

2009/03/26 - 2009/03/31 Hessel van der Walt Kokstad 082 774 8643

2009/03/22 Hessel van der Walt Mooinooi 082 774 8643

2009/03/21 Hessel van der Walt Rustenburg 082 774 8643

vetseun
2009 03 14 - Geraas Oppie Plaas III: Klankgrens, Valskerm, Skuim, Die Seisoen Na Somer, Die Etienne Terblancbe Band (Dikazzins), Willim Welsyn, Olinosterfant, Plaasteater, Hazendal facebook

2009 03 13 - André Swiegers, Ou Meul Teater, 20:00

2009 03 12 - André Swiegers, Aan de Braak teater, 20:00

2009 03 06 - Helenè Bester, NG-Kerk Moot-Wes

2009 02 27-03 01 - RAM Festival: aKING, Lark, The Dirty Skirts, Fokofpolisiekar, Battery 9, Bed on Bricks, Foto Na Dans, Van Coke Kartel, Kidofdoom, Taxi Violence, New Holland, Isochronous, Die Antwoord, Nekkies, Worcester

2009 02 06-08 - Up The Creek: Prime Circle, Blues Broers, Bed on Bricks, Flat Stanley, Dan Patlansky, Albert Frost, Tidal Waves, The Dirty Skirts,The Rudimentals, Taxi Violence, Boulevard Blues Band, Blues Broers, Wonderboom, Andra, Simon Orange, Akkedis, Breede Rivier, naby Swellendam

UP THE CREEK .co.za

6 -8 FEBRUARY, BREEDERIVER, NEAR SWELLENDAM

With Blue Moon and Red Hot Events steering Up The Creek 2009, it is destined to be the greatest weekend summer is yet to bestow. The fest returns from 6 - 8 February 2009 to the brimming banks of the Breede River outside Swellendam (about two and a half hours from Cape Town), and already boasts a momentous mix of the finest home-grown buskers and bands: some old favorites, some reincarnated legends from the past, some brand, spanking-new kids on the block and a not so delicate sprinkling of comedians added for good measure.

Bands on the impressive line-up include: Prime Circle, Blues Broers, Bed On Bricks, Flat Stanley, Dan Patlansky, Albert Frost, Tidal Waves, The Dirty Skirts,The Rudimentals, Taxi Violence, Boulevard Blues Band, Blues Broers, Wonderboom, Andra, Simon Orange, Akkedis and more.

Up The Creek is a treat, an indulgence, a party, a revelry with old friends, a celebration with new ones; an imbezo of the soul; an imbibe'ation of tunes; old and new. So hurry up and come along - only 2000 tickets will be available for 2009.

Tickets:
PRE SOLD: Full weekend: R400 - Sat and Sun: R325 - Sunday: R150
AT THE GATE: Full weekend: R450 - Sat and Sun: R340 - Sunday: R150

To book, visit www.upthecreek.co.za. For up to the minute information and news, join the Up The Creek Music Festival Facebook group. For more information and questions, please phone Liezel Short from Red Hot Events on (021) 510-0547, 083 283 2330 or e-mail her at liezel@redhotevents.co.za.

upthecreek.co.za

2009 01 31 - Vital Signs, Renegades Theatre, Pretoria, 19:00, R70




skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )