Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
N.P. van Wyk Louw (1906-1970) (Van Wyk Louw, N.P.)

2020 12 - Die Kunskombuis, Saronsberg Kunsteater, Tulbagh
vetseun
2020 12 06 - The Buckfever Underground, Chris Wait, Saronsberg Kunsteater, Tulbagh, 14:00, R100
vetseun
2020 12 12 - Canfield & Theron en Kaalkop Waarheid, R100
vetseun
2020 12 13 - Mathys Roets, R120
vetseun
2020 12 17 - Philip Moolman
2020 12 18 - NP van Wyk Louw met Nic de Jager en Leon Gropp


Mart-Marie Snyman x Willemien Rust - Grense/Nog In My Laaste Woorde (N.P. van Wyk Louw) VID >>> (2020)

vetseun
Die Oop Gesprek: N.P. van Wyk Louw gedenklesings - Willie Burger . 2006 LAPA UITGEWERS

vetseunvetseunvetseun
Raka ............................ 2000 NASOU/VIA AFRIKA

"Dié epiese gedig handel oor 'n rustige inboorlingstam êrens in die bosryke dele van Afrika, wie se idilliese bestaan versteur word deur die verskyning van die vreemde aapmens Raka. Een van die grootste prestasies van die Afrikaanse letterkunde." - suid-afrika.de

2002 - My venster is 'n blanke vlak (N.P. van Wyk Louw) - Hendrik Pienaar Hofmeyr

vetseun
Raka - Skooluitgawe . 1998/2000 TAFELBERG/NASOU/VIA AFRIKA
ISBN: 9780624039419
ISBN: 9780624003335

vetseun
Van Wyk Louw: 'n Lewensverhaal (Biografie) - J.C. Steyn . 1998 TAFELBERG
ISBN: 9780624036968

Hy wat Raka, Germanicus en Tristia geskryf het, digter van Die hond van God en Groot ode, skepper van uitdrukkings soos Lojale Verset en Die Oop Gesprek - hoe 'n soort mens was hy, N.P. van Wyk Louw?

1996 - Septet: sewe van Wyk Louw-studies - F.I.J. van Rensburg
1995-6 - Raka (N.P. van Wyk Louw) (orkes) - Stefans Grové
1994 - 1906-1970. Die mooiste van Van Wyk Louw - N.P. van Wyk Louw (TAFELBERG, HUMAN & ROUSSEAU)
1992 - N.P. van Wyk Louw: literatuur, filosofie, politiek - Gerrit Olivier
1991 - Die mens agter die boek - N.P. van Wyk Louw - Katinka Heyns SAUK-prys vir Dokumentêre Televisieprogramme
1989 - Verborge vuur, 'n keur uit die korter poësie van N.P. van Wyk Louw, saamgestel Peter Louw

vetseun
Dias (N.P. van Wyk Louw) (Blokboeke 6) . 1988 ACADEMICA

1986 - Versamelde Prosa 2

vetseun
Versamelde Prosa 1 . 1986 TAFELBERG
ISBN: 9780624023722

Helder en indringend voer die gevierde NP van Wyk Louw 'n gesprek oor letterkunde, oor Afrikaners en oor sensuur. Dié omvangryke werk bevat ses van sy essaybundels

vetseun
Drie hoorspele ........... 1982 PERSKOR
inleiding, R.H. Pheiffer

1982 - 1906-1970. Skietlood
1982 - Weegskaal


vetseunvetseun
Versamelde gedigte (Digbundel) . 1981/2002 TAFELBERG
bevat Alleenspraak, Die halwe kring, Gestaltes en diere, Nuwe verse, Tristia
ISBN: 9780624041832 (2002, TAFELBERG)

Versamelde gedigte: N.P. van Wyk Louw is 'n heruitgawe van die oorspronklike publikasie in 1981, ter viering van dié grootse digter se geboorte 75 jaar tevore. Die versamelbundel sluit in al sy vorige digbundels, naamlik Alleenspraak, Die halwe kring, Gestaltes en diere, Nuwe verse en Tristia, asook vyf nagelate verse.

1977 - 1906-1970. Deurskouende verband

vetseun
Lojale Verset .............. 1975 TAFELBERG
ISBN: 9780624006411

1975 - Sublieme ambag: beskouings oor die werk van NP. van Wyk Louw I. - F.I.J. van Rensburg
1975 - Sublieme ambag: beskouings oor die werk van NP. van Wyk Louw II. - F.I.J. van Rensburg
1973 - Raka (N.P. van Wyk Louw) konsert suite - Graham Newcater
1971 - Swaarte- en Ligtepunte (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Rondom Eie Werk . 1968/1970 TAFELBERG

1968 - Berei in die Woestyn (NASIONALE BOEKHANDEL)
1967 - 'n Wêreld deur Glas (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Kruger Breek Die Pad Oop . 1967/1984 HUMAN & ROUSSEAU
- En Ander Hoorspele
- Eerste Uitgawe
Die Vonnis
Die Eerste Voortrek
Kruger Breek Die Pad Oop

1966 - Smal swaard en blink. Bundel aangebied aan N.P. van Wyk Louw (60ste verjaarsdag, 11 Junie)
1965 - (Tristia) Hertzogprys Poësie

vetseun
Die Val Van 'n Regverdige Man . 1965 HUMAN & ROUSSEAU

"Dit is op 24 November 1975 deur die SAUK opgevoer en uitgesaai onder leiding van Truida Louw.
Die rolverdeling was:
Die Vader - Cobus Roussouw ........... Die Beskuldige - Willie Steyn
Die Skuldige - Cobus Robinson ........ Die Verteller - Anna Neethling-Pohl
Die Staatsaanklaer - Roelf Jacobs ... Die Regter - Siegfried Mynhardt
Die Advokaat - Mathys du Toit ............. Die Dominee - Ampie Muller
Die Bewaarder - Billy Pretorius .......... 'n Man Arno - Kotze
'n Vrou - Monica Breed ......................... 'n Kind - Lida van Lingen

1965 - Liberale Nasionalisme (NASIONALE BOEKHANDEL)
1965 - Berigte te Velde (NASIONALE BOEKHANDEL)
1964 - N.P. van Wyk Louw - "Ballade van die Bose"
1963 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 3 - Ernst van Heerden, N.P. van Wyk Louw

vetseun
Uit die dagboek van 'n soldaat (N.P. van Wyk Louw) - Stefans Grové . 1963

1963 - Nuwe Verse (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Koning-Eenoog of Nie Vir Geleerdes . 1963/1970 NASIONALE BOEKHANDEL
('n Spel van Anachronismes en 'n Anachronisme)

"Hierdie stuk is geskryf in opdrag van die Nasionale Toneelorganisasie, en is die eerste keer in Bloemfontein met die Uniefees 1960 opgevoer."

1962/1964 - Gestaltes en Diere (NASIONALE BOEKHANDEL)
1962 - Tristia, en ander verse, voorspele en vlugte, 1950-1957

vetseun
Die Held .................. 1962/1967 AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL

vetseun
Lewenslyn: 'n hoorspel . 1962 SIMONDIUM

vetseun
Vernuwing In Die Prosa . 1961 ACADEMICA
grepe uit ons Afrikaanse ervaring .
ISBN: 9780949964250

1960 - (Germanicus) Hertzogprys Drama
1959 - Berigte te Velde (NASIONALE BOEKHANDEL)
1959 - Germanicus (NASIONALE BOEKHANDEL)
1958 - (vir kritiese prosa en essay: Die mens agter die boek, Maskers van die erns, Lojale verset en Berigte te velde) Hertzogprys Prosa
1958/1959/1964 - Kruger breek die Pad oop (HUMAN & ROUSSEAU)
1958 - Swaarte- en Ligtepunte (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Liberale Nasionalisme . 1958/1978 NASIONALE BOEKHANDEL

1958 - 'n Wêreld deur Glas (NASIONALE BOEKHANDEL)
1958 - Nuwe Verse (NASIONALE BOEKHANDEL)
1957/1970 - Berei in die Woestyn (TAFELBERG)

vetseun
Raka (Skooluitgawe) . 1965/1972 TAFELBERG

vetseun
Dagboek Van 'n Soldaat ('n Hoorspel) . 1962/1964/1965/1973/1974/1975/1976
1962 - SAUK-prys vir Radiohoorspele

1956/1957/1959 - Raka (NASIONALE BOEKHANDEL)
1955/1959/1967/1968/1971 - Raka (TAFELBERG)

vetseunvetseun
Germanicus . 1956/1959/1964/1965/1968/1970 NASIONALE BOEKHANDEL/1969/1987 TAFELBERG

Die gevierde skrywer, digter en filosoof N.P. van Wyk Louw se versdrama Germanicus verteenwoordig een van die hoogtepunte in die Afrikaanse drama. Dit is in 1960 bekroon met die Hertzogprys vir Drama.
In Germanicus het Van Wyk Louw die intellektueel verpersoonlik; die denker, die oorwoë besluitnemer wat nooit impulsief of intuïtief optree nie. Ons ontmoet hom in die eerste van die agt tonele waarin die tragedie hom voltrek nie in persoon nie maar in die gesprekke van die soldate oor hulle veldheer in die Romeinse kamp in Noord-Frankryk. Augustus is dood en daar heers onder die soldate die sterk gevoel dat Germanicus na Rome moet opruk en die keiserskap moet gryp. Die oproerige derde soldaat sê: "...Germanicus moet kies;/ die fyn jong veldheer moet iets doen ... of trap" (1963:1). As Germanicus self die toneel betree, weier hy om te praat te midde van "verwarring" en 'n "dol gepeupel" (1963:9). Hy stuur hulle na hul vure en tente toe om te "rus" en te wag op die môre en Die Helderheid wat dit bring. - graffitibooks.co.za

vetseun
Dias: 'n hoorspel . 1956/1958/1964/1965/1970/1997 NASIONALE BOEKHANDEL/TAFELBERG
ISBN: 9780624003083

N.P. van Wyk Louw se meesterlike hoorspel vir radio oor die ontdekkingsreisiger Bartolomeus Dias.

1945 - Standpunte tydskrif, W.E.G. Louw, N.P. van Wyk Louw, H.A. Mulder
1943 - Die dieper reg (N.P. van Wyk Louw) (solo, orkes) - Rosa Nepgen
1940 - (Die Halwe Kring) Hertzogprys Poësie

vetseun
Die Halwe Kring (Digbundel) . 1937/1947/1958/1962/1963/1964 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL

1937 - I.D. du Plessis (Vreemde liefde en Ballades); N.P. van Wyk Louw (Alleenspraak) Hertzogprys Poësie
1935 - Alleenspraak - N.P. van Wyk Louw, W.E.G. Louw publiseer

F.A.K. Sangbundel 2001 liedjies:
252 Keer 'ie Ding, digter
F.A.K. Kunsliedbundel:
Grense, digter
Kom Vannag in my Drome, digter

ook op :
Willie Strauss
Phillip Nel


skakels:













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )