


















Monty Halls (Halls, Monty)

Skubaduik in Aksie (Sport/DVD) . 2008 MARULA BOOKS
ISBN: 9780980259902
Duidelik uiteengesette stap-vir-stap afrigting. Met volkeur fotografie vir entosiastiese. Beginers of gesoute duikers wat hul duikvaardigheid wil verfyn en opknap. Insluitende 'n 30 min dvd met aksie beeldmateriaal. Die nuutste rekenaar grafika ontleed al die tegnieke, sleutelvaardighede en toerusting tot in die fynste besonderhede. Die maklik leesbare teks maak dat die leser angstig en opgewonde raak om tot aksie oor te gaan en die wonder van die onderwater-wêreld te ontdek.
skakels :