Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Milan Murray (Murray, Milan)
Kompleks
vetseunLAAI AF
TV 9x30min ................... 2020 kykNET/DSTV
meer hier

vetseun
Koemelaat (Outobiografie) . 2010 GRIFFEL MEDIA
- 'n Sanity joernaal van 'n nuwe ma
ISBN: 9781920424015

In Koemelaat vertel Milan Murray, bekende aktrise van onder meer Binnelanders, Isidingo, Transito, en huidige anker-aanbieder van Ontbytsake, haar 'ontnugtering' van ma-word en wedervaringe met ouerskap oor die algemeen. Dit is 'n titel wat pittig geskryf is en waarmee enige vrou en moeder sal kan identifiseer. Sy skryf sommer elke ma se verhaal - met 'n lag en 'n traan. Dit vertel ook van verhoudings, vriendskappe en ook oor die lewenspad van die skrywer, wat 'n welbekend figuur is.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)