


















Mika le Killian (Le Killian, Mika)

Duiwelsklip / (eBook) . 2012 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL
- Vroualleen tussen delwers en diamante
ISBN: 9780624054177
ISBN: 9780624054184
Hierdie boek is gebaseer op die ervarings van die oudjoernalis Mika le Killian wat in die negentigerjare 'n diamantdelwer was. 'n Jong, pasgeskeide vrou begin diamante delf in die ou Wes-Transvaal om die pot aan die kook te hou. Skaars het Linda Louw haar voete gevind, of sy ontdek die skadukant van die diamantbedryf: 'n wereld van smokkelary, geheimhouding en bruin koeverte vol kontant. Nog ontnugtering wag wanneer sy by 'n delfprojek in Angola betrokke raak. Linda sien ook hoe die blink klippies gewone mense om haar in bedrieers en leuenaars verander. Gierigheid dreig selfs om haar eie familie te verskeur. Te midde van dit alles moet sy die uitdagings van enkelouerskap, kleinburgerlike dorpenaars en die eerste plaasaanvalle in die distrik trotseer.
skakels :