Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Miemie-Louw Theron (Theron, Miemie-Louw)
vetseun
Ses Bakens ........... 1965/1968 JP van der WALT en SEUN (DIE KEURBIBLIOTEEK)

"'n Geskiedkundige Roman"

"Ses Bakens is 'n historiese roman wat die geskiedenis van suid-Afrika dek oor die tydperk 31 Mei 1902 tot 31 Mei 1961. dit is gewigtige jare in die wordingsgeskiedenis van 'n jong volk wat geroepe skyn te wees om swaar te dra aan sy kruis.
Hierdie feiteverhaal wat deur die skryfster aan die jeug van haar volk opgedra is, is geen koue relaas of blote geskiedenisboek nie. Baie behendig vleg die skryfster 'n gevoelvolle verhaal deur die gebeure. So word geskiedkundige feite deur die verhaal van mense en die lotgevalle van Suid-Afrikaners.
Hier het ons die wel en wee, die voorspoed en die terugsalae van 'n volk in wording. Die jongmense, veral, kan dankbaar wees vir die verskyning van Ses Bakens. Dis 'n dramatiese vertelling oor die hoogtepunte in ons geskiedenis en boeiende grepe iot die mees veelbewoë jare in die groei en ontwikkeling van die volk. Dit speel alles af tussen Kaapstad en Pretoria." - omslag

Afgebreekte mure
'n Wiel Binne 'n Wiel
1962/1968 - Ruimte (JP van der WALT & SEUN)



skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )