


















M.E. Rothmann (1875-1975) (M.E.R.) (Rothmann, Maria Elizabeth "Mimie") (MER-prys)
1970 - Karlien en Kandas

Die Tweeling Trek Saam . 1965 TAFELBERG
"M.E.R. (Maria Elizabeth Rothmann) se boeiende verhaal van twee kinders wat saam met hulle gesin aan die Groot Trek deelneem -- 'n verwerkte uitgawe van Kinders van die Voortrek, wat oorspronklik in 1920 verskyn het." - suid-afrika.de
1965 - Kom Nader (NASIONALE BOEKHANDEL)
1961 - M.E.R. (Die tweeling trek saam) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1957/1962/1965 - Kwartet - M.E.R., Eybers en ander (NASIONALE BOEKHANDEL)
1955/1957 - Die Gewers (NASIONALE BOEKHANDEL)
1953 - M.E.R. (al haar prosawerk) Hertzogprys Prosa

Oorlogsdagboek (Biografie) . 1947/1976
- van 'n Transvaalse Burger te velde 1900-1901
"Ontwikkeling van 'n Afrikaner"
1944 - Na vaste gange
1933 - Die Sokka-boek: stories van 'n skaaphond (Een verhaal oor die oorlog)
1920 - Kinders van die Voortrek (heruitgegee as Die Tweeling Trek Saam, 1965)
M.E.R.-prys
2006 - Fanie Viljoen (BreinBliksem) vir Jeugliteratuur
2004 - Louise Prinsloo (Spookhuis by die See (Gedaantes en Geraamtes #8))
2003 - Martie Preller (Ek is Simon) vir Kinderliteratuur
2000 - Freda Linde (Eenders en Anders)
1997 - Leon de Villiers (Die pro)
skakels :