Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Melanie Grobler (Grobler, Melanie)
vetseun
Deur Ruite Van Die Reis / (eBook) . 2013 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780798157490
ISBN: 9780798158565

Die reistema, geografies sowel as deur streke van die gees, is 'n bindende en fassinerende faktor in Grobler se nuwe digbundel. Die beelde is verrassend en lewenskragtig. Betowerende en evokatiewe verse.
Melanie Grobler verstaan die kuns om die leser los te maak van die aarde en die aardse: Die reistema, geografies sowel as deur streke van die gees, is dan ook 'n bindende en fassinerende faktor in haar nuwe digbundel. Ook die reis na die gedig, en telkens sien die leser die digter onderweg na die gedig. Die spreker van die verse vereenselwig haar dikwels met sjamaan-figure of mistici of gestorwe voorouers en hul transendentale reise. Die digter se reis stem dus by implikasie ooreen met dié van die sjamaan wat die doderyk besoek om iets waardevols vir die lewendes terug te bring. Grobler se beelde is verrassend en lewenskragtig, en dit lok die leser om teen vermoedens in na betekenis te soek. In 'n sekere sin is hierdie soeke na 'n ewig ontwykende betekenis die ware betekenis van'n gedig. Betowerende en evokatiewe verse.

vetseun
Die Waterbreker ..............

2005 - (Die Waterbreker) Eugène Maraisprys


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )