Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
M.C.E. van Schoor (Van Schoor, M.C.E.)
vetseun
Christiaan Rudolph de Wet: Krygsman en volksman . 2007 PROTEA BOEKHUIS

vetseun
Generaal J.C.G. Kemp en die epiese woestyntog . 2006 PROTEA BOEKHUIS

Gedurende die Rebellie van 1914-1915 vind een van die merkwaardigste episodes in die Suid-Afrikaanse geskiedenis plaas: genl. Jan Kemp en sy Rebellekommando van 600 man se uitmergelende tog deur die Kalahariwoestyn. Dié tog, wat op 2 November 1914 begin het, sou haas onbeskryflike eise aan mens en dier stel. Aanvanklik trek die Rebelle te perd, maar later moes 'n groot deel van die kommando te voet verder beweeg.

Ná 700 km bereik hulle op 29 November die Duitswes-Afrika-grens by Nakop, raak by Nous, Lutzputs en Upington met die Regeringsmagte slaags en moet uiteindelik op 3 Februarie by Upington oorgee.In hierdie publikasie word onontginde bronne benut vir die volledigste beskrywing van Kemp se woestyntog tot dusver.
Dagboeke, herinneringe en onderhoude oor die gebeure wat vir die eerste maal hier gepubliseer word, bied 'n besonder persoonlike blik op die tog. - graffitibooks.co.za

1999 - Die stryd tussen Boer en Brit: die herinneringe van die Boere-Generaal C.R. de Wet (TAFELBERG)
1997 - Christiaan de Wet - Annale 8 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1997 - 'n Bittereinder aan die Woord (Marthinus Theunis Steyn) (OORLOGSMUSEUM VAN DIE BOEREREPUBLIEKE)
1990 - Christiaan de Wet - Annale 8 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1987 - Christiaan de Wet - Annale 7 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1984 - Christiaan de Wet - Annale 6 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)

vetseun
Die Bannelinge .............. 1983 OORLOGSMUSEUM VAN DIE BOEREREPUBLIEKE
- ABO-Boerekrygsgevangenes 1899-1902: 'n Gedenkbrosjure

1981 - Spotprente van die Anglo-Boereoorlog (TAFELBERG)
1978 - Christiaan de Wet - Annale 5 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1977 - Christiaan de Wet - Annale 4 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1976 - Christiaan de Wet - Annale 3 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1973 - Christiaan de Wet - Annale 2 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1972 - Christiaan de Wet - Annale 1 (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Oorlogsmuseum, Bloemfontein)
1963 - Edenburg: Grepe uit die Geskiedenis van die Dorp en Distrik - M.C.E. van Schoor; J.C. Moll (Edenburg: Die Eeufeeskomitee)
1960 - Republieke en Republikeine (NASIONALE BOEKHANDEL)
Die Bittereinde Vrede


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )