Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Martin Baltscheit (Baltscheit, Martin)
vetseun
Die Storie Van Die Leeu Wat Nie Kon Skryf Nie . 2012 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Martin Baltscheit
Vertaling: Nicol Stassen
ISBN: 9781869195120

'n Mens behoort tog net hande te was wanneer hulle regtig vuil is. En dit is maar selde! So glo die jonge dame, totdat haar ma vir haar vertel van die kieme op 'n mens se hande ... O, gonna! Kieme! Kyk, g'n natuurlike kind hou van hande was nie, maar kieme! Jig! Sies! Mammas sal baie bly wees as hulle kinders ook so oor kieme kan dink.

vetseun
'n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie . 2010 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Katja Kamm
Vertaling: Daniel Hugo
ISBN: 9781869193911

Mamma se vriendin het onlangs gevra: "Nou, wat sal dit wees?" Mamma het geantwoord: "Gesond!" En Pappa het gese: "'n Hond sal dit beslis nie wees nie!" Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie 'n hond nie? Daar is mos al 'n kind! Maar ons kort 'n hond.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)