Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Marlene Hammannn (Hammannn, Marlene)
vetseun
Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 13 (Blokraai) . 2009 HUMAN & ROUSSEAU
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9780798150651

Nog 'n versameling van 60 van Huigenoot se altyd gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Al verkoop Huigenoot se groot blokraaiselboek 10, 11 en 12 steeds flink, sal die derduisende liefhebbers verheug wees dat daar na twee jaar weer 'n nuwe boek is.

vetseun
Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 12 (Blokraai) . 2007 HUMAN & ROUSSEAU
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9780798148870

Nog 'n splinternuwe van 60 van se altyd gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek.

vetseun
Huisgenoot Blokraaisel Omnibus 10 (Blokraai) . 2007 HUMAN & ROUSSEAU
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9780798148887

Huisgenoot se blokraaisels bly immer gewild onder derduisende blokraai-entoesiaste. Hierdie nuwe versameling van 120 kopkrappers in groot formaat waarborg ure se genot. Al die oplossing verskyn agterin.

vetseun
Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 11 (Blokraai) . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9780798147163

'n Spiksplinternuwe versameling van 60 van Huisgenoot se immergewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die titel. Sy voorganger, Huisgenoot se Groot Blokraaiselboek 9 het reeds in 1996 verskyn, en die derduisende liefhebbers sal hierdie nuwe keur juigend verwelkom.

vetseun
Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 10 (Blokraai) . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9780798146487

vetseun
Huisgenoot Blokraaisel Omnibus 9 (Blokraai) . 2004 HUMAN & ROUSSEAU
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9780798144667

vetseun
Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek (Blokraai) . 1998 PHAROS
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9781868900107

Die hoofdeel van die woordeboek bevat woordelyste wat alfabeties gerangskik is volgens die getal letters (van woorde wat uit 2 letters bestaan, tot by woorde met 24 letters). In die tweede deel word verklarings/leidrade gegee wat lei na Bybel-, persoons- en plekname en ander minder bekende woorde. Bylaes gee die name van SA provinsies, die ou Suid-Afrikaanse voertuigregistrasieletters, simbole van die elemente, Romeinse syfers, name van troudagherdenkings, ens.

vetseun
Huisgenoot Bielie Blokraaiselboek (Blokraai) . HUMAN & ROUSSEAU
Marlene Hammannn; Yvonne van Eeden
ISBN: 9780798140034

Altesame 150 blokraaisels vir die hele gesin - ideaal vir die lang vakansiedae wat voorlê. Hierdie blokraaisels is oorspronklik in Huisgenoot gepubliseer; elkeen verskyn in 'n lekker groot formaat met die oplosing agterin.
Marlene Hammannn en Yvonne van Eeden is alombekend vir hul slim en prikkelende Afrikaanse bolkraaisels en het reeds verskeie blokraaiselboeke die lig laat sien.

vetseun
Huisgenoot-Potjiekos . 1995 HUMAN & ROUSSEAU
Illustrasie: Louwra Marais
Photographer: David Briers
ISBN: 9780798127844

Een van die mees gewilde potjiekosboeke ooit. Daar is 80 smullekker resepte, elk getoets. Van vleis- en pluimveepotjies, via vegetariese potjies tot 'n dadelpotpoeding.

vetseun
Huisgenoot-Potjiekos . 1994 HUMAN & ROUSSEAU
Illustrasie: Louwra Marais
Photographer: David Briers
Vertaling: Cecilia van Zyl
ISBN: 9780798127851

It's no wonder that this cookbook, first published in 1986, has been reprinted again and again. It's got 80 incredibly delicious potjiekos dishes, plus hints and advice on preparing the pot, heat control and use of wine.
With recipes for poultry, meat, seafood, soup and vegetarian meals as well as breads and griddle cakes, side dishes and even a potjie dessert.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)