

















Mark Behr (Behr, Mark)
1994 - (Die reuk van appels); Ronel de Goede (Skoop) Eugène Maraisprys

Die reuk van appels . 1993/1998/2002 QUEILLERIE
Met die volgehoue ironisiering is Die reuk van appels op die "wysie" van 'n kindervertelling 'n genadelose afrekening met die apartheidsera. ...
En anders as so baie romans van díe aard "wys" Behr se struktuur nie en word ons as lesers nie bewus van 'n manipulasie nie.
In laaste instansie is dit die ligte aanslag wat in hierdie boek so bevredigend is. - graffitibooks.co.za
The Smell of Apples . 1996 ABACUS/1997 PICADOR
skakels :