Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Marie van der Merwe (Van der Merwe, Marie)
vetseunvetseun
Waternimf ....................... 2007 LAPA UITGEWERS

"Jessica Bouwer, bekende Londense model, keer ontgogel terug na Suid-Afrika. Sy maak kennis met die aardse Leander Maritz, maar hul leefwêrelde is onversoenbaar. Tog bly haar hart driftig roep om vervulling..." - LAPA UITGEWERS

vetseunvetseun
Wonderroos ............... 2003 LAPA UITGEWERS (LAPA)

"Dit is vir Melinda Meyer vreemd toe haar beeldskone suster, Laura, se nuwe vriend, Dieter, in haar begin belangstel. Hoekom sal hy die elegante swaan vir die lelike eendjie verruil? Laura verdien immers ook alle geluk wat na haar kant toe kom, en mens bou tog nie jou geluk op 'n ander se ongeluk nie..." - LAPA UITGEWERS

vetseunvetseun
Lynn van Gerbershoek . 2003 LAPA UITGEWERS

"Lynn is gebroke na die dood van haar man en Downsindroom-dogtertjie en aanvaar 'n pos as blommerangskikker op die roosplaas Gerbershoek. Die aantreklike eienaar, Peet, maak haar nuutgevonde geluk soveel dieper, maar sy vind gou uit geen paradys is sonder 'n slang nie..." - LAPA UITGEWERS


Sterrereën ................... 2002 LAPA UITGEWERS

vetseunvetseun
Rose van gister ........... 2002 LAPA UITGEWERS

"Anya se ontmoeting met Roelof en hul gedeelde belangstelling in die kweek van 'n volmaakte roos lei tot 'n verhouding wat die harde Barbara se wraaksug weer eens aanwakker en die beeldskone Mimi tot slinkse, jaloerse optrede uitlok..." - LAPA UITGEWERS

vetseun
Vonk van die liefde ..... 2002 LAPA UITGEWERS

"Kelly Wakeford se ma laat weet van oorsee af dat sy 'n man ontmoet het en in die vreemde getrou het. Kelly se lewe verander vir ewig toe sy haar nuwe familie op die Blaauwkrantz Landgoed ontmoet, waar die aantreklike Dewald Bruwer aan die stuur staan..." - LAPA UITGEWERS

vetseun
Roepstem van die berge . 2001 LAPA UITGEWERS

"Dokter Kate raak verlief op haar befoeterde, buierige kollega, Mike Jordan. Toe haar gewese verloofde, Ivan Swiegers, egter ook op Bergsig opdaag, raak Mike ondraaglik jaloers en besitlik - veral toe hy hoor van die skandaal waarby Ivan en Kate destyds betrokke was." - LAPA UITGEWERS

2001 - Fyn porselein (DIE KEURBIBLIOTEEK)

vetseunvetseun
Liefdesvuur ..................... LAPA UITGEWERS


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )