Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Marianna Brandt (Brandt, Marianna)
vetseun
Die avonture van Magrietjie Swaaiboude . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Tanja Joubert

"Toe Magrietjie Swaaiboude 'n paar jaar gelede 'n nasionale kompetisie, op kykNET Kwela, vir die oulikste hond in Suid-Afrika wen, was daar geen keer aan haar bekendheid nie, veral in die skilderagtige Oos-Kaapse dorp, George, waar sy en haar baas, Phillip Kotzé en haar kokketielvriende, Samuel en Blondie gereeld die dorp op horings het. Hulle is reeds een van George se beste toeristeaantreklikhede. Verbeeldingryke stories oor die interessante karakters se manewales wat soms skreeusnaaks, soms deernisvol en soms dramaties is." - loot.co.za

vetseun
Die Stoutsterte: Poot Aan Wal . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Tanja Joubert

vetseun
Hoekom is die see swart? . 2004 KAGISO

vetseun
Om die wêreld ................... 2004 KAGISO

vetseun
Markus Stermuis: Op die Sojoes 3.. 2.. 1! . 2003
illustrasie, Tanja Joubert

vetseun
Marcus Star Mouse: On the Soyuz 3.. 2.. 1! . 2003
illustrasie, Tanja Joubert

vetseun
Die Stoutsterte .................. 2002 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Tanja Joubert

vetseun
Die geheim van die toringkamer . 2000 HUMAN & ROUSSEAU

"Die verhaal speel af in Namibië teen die eksotiese agtergrond van Swakopmund en omgewing. Bart en Martin is twee maats wat hard gewerk het op die plaas gedurende hul vakansies om hierdie één vakansie te kan bekostig - see toe met die luukse Dessert Express. Maar gou kom hulle agter dat iets op die roete nie pluis is nie, veral nie met die stasie op Bokkoppies nie, "waar die vrou in die toring hang . . ." volgens een van hul medepassasiers. Toe hulle noodgedwonge op Bokkoppies moet stop, raak dinge gou warm, en die twee seuns en 'n medereisigertjie se avontuur om die geheim van die toringkamer op te los word heerlike leesstof vir seuns en meisies. Die tweede boek in Human & Rousseau se avontuur-reeks vir jong lesers." - storiewerf.co.za

1999 - Rimpelstories: Kalahari toe..., Die towermengsel, Die koningin en die winterkombers, Dis die klippie.

vetseun
Mealie-Cob Doll ............ 1998 TAFELBERG

1998 - (Die Mieliestronkpop) (ATKV-prys)
1993 - Poppie-Dot by die Grootrivier (TAFELBERG)
1985 - Poppie-Dot van die Kaap (TAFELBERG)

vetseun
Die Towermengsel .......... KAGISO


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )