


















Maria Hendriks (Hendriks, Maria)

Makwelane En Die Krokodil . 2004 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Piet Grobler
ISBN: 9780798144612
Gewapen met haar musiekmaker op haar rug en haar pa en ma se waarskuwings oor die gevaarlike krokodil, vat Makwelane die pad na Gogo toe. Wat sy langs die pad beleef en hoe sy uiteindelik die sluwe krokodil uitoorle, maak van hierdie 'n lekker vrolike storie vol avontuur met die ritme van Afrika se veld, diere en mense.
skakels :